Verskil tussen weergawes van "Dione (maan)"

18 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Spellings
(Spellings)
}}
 
'''Dione''' ([[Grieks]]: ''Διώνη'') is een van die planeet [[Saturnus]] se [[natuurlike satelliet]]e en is ontdek deur die sterrekundige [[Giovanni Domenico Cassini|Giovanni Cassini]] op [[21 Maart]] [[1684]], saam met [[TethysTethis (maan)|TethysTethis]].<ref>Cassini, G. D.; [http://links.jstor.org/sici?sici=0260-7085%281686%2F1692%2916%3C79%3AAEOTJD%3E2.0.CO%3B2-J ''An Extract of the'' Journal Des Scavans. ''van'' 22 April N. 1686. ''Giving an account of two new'' Satellites ''of'' Saturn, ''discovered lately by Mr.'' Cassini ''at the Royal Observatory at'' Paris], [[Philosophical Transactions]], band 16 (1686-1692), bl. 79-85.</ref> Die maan is vernoem na [[Dione (mitologie)|Dione]], een van die [[Titaan (mitologie)|Titane]] in die [[Griekse mitologie]].
 
Daar word soms ook na Dione verwys as '''Saturnus IV'''.
[[Lêer:Dione and Saturn.jpg|duimnael|200px|Dione met Saturnus in die agtergrond, soos afgeneem deur Cassini in 2005.]]
 
Cassini het die vier mane wat hy ontdek het ([[Tethys (maan)|Tethys]]Tethis, Dione, [[Rhea]] and [[Iapetus (maan)|Iapetus]]) die ''[[Sidera Lodoicea]]'' ("die sterre van Lodewyk") genoem, ter ere aan Koning [[Lodewyk XIV van Frankryk]]. Sterrekundiges het daaraan gewoond geraak om na die vier mane en [[Titan]] te verwys na as "Saturnus I" tot "Saturnus V". Na die ontdekking van [[Mimas (maan)|Mimas]] en [[Enceladus]] in [[1789]] is die stelsel uitgebrei tot "Saturnus VII".
 
Die huidige name van die sewe satelliete (destyds die enigste ontdekte satelliete) is afkomstig van [[John Herschel]] (die seun van [[William Herschel]]), die ontdekker van Mimas en Enceladus. In sy 1847-uitgawe van ''Results of Astronomical Observations made at the Cape of Good Hope''<ref>Soos gerapporteer deur, [http://adsabs.harvard.edu//full/seri/MNRAS/0008//0000042.000.html ''Monthly Notices of the Royal Astronomical Society'', Vol. 8, Nr. 3, bl. 42–43]. [[14 Januarie]], [[1848]].</ref> stel hy voor dat die name van die Titane, die broers en susters van [[Kronos]] (die Griekse weergawe van [[Saturnus (mitologie)|Saturnus]]), eerder gebruik word.