Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

27 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Die volgende Goldblatt-era word die Neochaotium genoem. Sy twee eras is:
 
*die Hiperitium, vermoem na die songod Hyperion[[Hiperion]], begin toe die son het begin om te skyn omdat kernfusie begin het
*die Titanomachium verwys na die stryd van die [[Titaan (mitologie)|Titane]] en is die tyd waarin die protoplanete gevorm het
 
Die geboorte van die sonnestelsel word op 4,567 miljard jaar gelede beraam. (Amelin et al. 2002) <ref name="Li" /> Dit bestaan aanvanklik net uit 'n [[Protoplanetêre skyf|protoplanetêre newel]] wat om 'n nuutgevormde ster in sy middel wentel, wat die [[Son]] sal word.