Verskil tussen weergawes van "Likkewaan"

23 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
(Nuut geskep)
 
 
== Komododraak ==
Die [[komodolikkewaan]] of [[komododraak]] (''Varanus komodoensis'') word afsonderlik genoem omdat hy in soveel opsigte uniek is. Hoewel die dier tot 3 m lank word, is hy vir die eerste keer in 1912 ontdek. Die rede hiervoor is dat die spesie uitsluitenduitsluitlik Inop 'n klein deel van [[Floressee|Flores]] en op ʼn paar klein eilande daar naby voorkom. Die komododraak is die grootste van al die [[Akkedisagtiges]]akkedisagtiges.
 
Vroeg in die 20e eeu het die gerugte die Nederlandse regering bereik dat 'n draak van 7 mopm op die eiland [[Kommodoor|Komodo]] (32 by 19 km), wat as strafkolonie gedien het, gewaar is. Die eerste voorbeelde van die "draak" is eers in 1912 ontdek, toe maj. [[PAP.A. Ouwens]] (1850- 1922), die destydse direkteur van die botaniese tuin in [[Buitenzorg]] (nou [[Bogor]]) in [[Java (eiland)|Java]], 'n vel en lewendige komodolikkewane opgespoor het.
 
Die "draak" was egter nie 7 m lank soos beweer is nie, maar die dier het 'n lengte van 3 m en 'n gewigmassa van 150 kg gehad. In ander dele van die wêreld was daar 'n toenemende vraag na die spesie vir dieretuine en wetenskaplike instellings. Die komododraak kan egter nie meer na willekeur uitgevoer word nie, omdat die eilandjie intussen tot reservaat verklaar is. Die voortbestaan van die unieke likkewaan kan egter nie gewaarborg word nie, want daar word steeds jag gemaak op bokke en varke, wat 'n belangrike deel van die komododraak se dieet uitmaak.
 
== Bronne ==
98 995

wysigings