Verskil tussen weergawes van "Brian May"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
(Spelfout)
 
== Vroeë lewe ==
Brian Harold May was gebore op 19 Julie 1947 in Hampton, [[Middlesex]], die enigste kind van Ruth Irving (Fletcher) en Harold May.<ref>https://brianmay.com/brian/brianssb/brianssbapr13a.html</ref> Sy ma was Skots en sy pa Brits.<ref>{{Webaanhaling| url=http://www.brianmay.com/brian/brianssb/brianssbsep14a.html#13| title=I'm Exactly Half English and Half Scot...| work=Brian's Soapbox| date=13 September 2014}}</ref> In hoërskool het hy sy eerste orkes gevorm, naamlik 1984 na [[George Orwell]] se roman met dieselfde naam met sanger en baskitaarspeler [[Tim Staffell]].<ref name="rcnov95">{{Webaanhaling|url= http://www.brianmay.com/queen/queenbeforequeen/rcnov95/rcnov95.html | title = The dude in the cardigan with the guitar | accessdate=27 Julie 2008}}</ref>
 
== Queen ==