Verskil tussen weergawes van "Charles Lindbergh"

2 803 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Inligting bygewerk
k (Gesagkontrole -> Normdata)
(Inligting bygewerk)
}}
 
'''Charles Augustus Lindbergh''' ([[4 Februarie]] [[1902]] – [[26 Augustus]] [[1974]]) was 'n Amerikaanse vlieënier wat die eerste solo, ononderbroke vlug oor die [[Atlantiese Oseaan]] uitgevoer het. Hy is gebore in [[Detroit]], [[Michigan]]. Sy vader was Charles A. Lindbergh. LindberghCharles hetAugustus opgegroeiLindbergh in(1902-1974) Littleis Falls,waarskynlik [[Minnesota]]die enbekendste gestudeerpersoonlikheid aanin die Universiteitgeskiedenis van Wisconsin van 1920 tot 1922. Daarna word hy 'n leerling vlieënier aan die Nebraska Vliegtuig Korporasie[[Lugvaartuig|lugvaart]]. InLindbergh 1924het sluitgroot hygeword aanin as[[Little 'n leerling by die ''United States Air Service Reserve'' by Brooks FieldFalls]], [[TexasMinnesota]]. en later word hy 'n vlieënier in die destydse ''Army Air Mail Service''.
 
Hy het ook talle verkenningstogte onderneem in die soeke na interkontinentale lugroetes. Sy vader was 'n lid van die [[Amerikaanse Kongres]]. Charles het eers aan die [[Universiteit van Wisconsin]] gestudeer, maar het sy studies onderbreek en hom in [[Lincolnsee|Lincoln]], [[Nebraska]], by 'n vliegskool laat inskryf.
Nadat hy bewus geword het van die kompetisie met 'n prysgeld van $25 000 vir die eerste persoon wat alleen oor die Atlantiese Oseaan vlieg, leen hy geld om 'n spesiale eendekker vliegtuig te laat bou. Hierdie vliegtuig was ontwerp deur Donald Hall en gebou deur ''Ryan Airlines'' in [[San Diego]], [[Kalifornië]] en die ''Spirit of St. Louis'' genoem. Op 10 Mei 1927 vlieg hy die vliegtuig na [[St. Louis]] en twee dae later na [[New York Stad|New York]]. Sy totale vliegtyd van 21:45 was 'n nuwe transkontinentale rekord.
 
Hy het sy vlieglisensie op 20-jarige ouderdom gekry en het sy geld verdien deur met 'n ou vliegtuig, 'n [[Curtiss Jenny]] uit die [[Eerste Wêreldoorlog]], waagtoertjies vir ʼn rondtrekkende vliegsirkus uit te voer. In 1924 het hy vlieënier by die Amerikaanse lugmag geword, maar in 1926 het hy na die burgerlike lugvaart teruggekeer en as posvlieënier die roete tussen [[St. Louis]] ([[Missouri]]) en [[Chicago]] gevlieg.
Op 20 Mei 1927 styg hy op van Roosevelt Field, [[New Jersey]] en 33:30:29.8 uur later land hy by Le Bourget-lughawe in [[Parys]]. Hiermee word hy oornag wêreldberoemd en sy daad een van die grootste sensasies van sy tyd.
 
In 1924 sluit hy aan as 'n leerling by die ''United States Air Service Reserve'' by Brooks Field, [[Texas]] en later word hy 'n vlieënier in die destydse ''Army Air Mail Service''.
Hy word 'n welwillenheids ambassadeur en besoek [[Mexico]], [[Sentraal-Amerika]], [[Wes-Indië]] en die Ooste. In 1929 trou hy met Anne Spencer Morrow, die dogter van Dwight W. Morrow, ambassadeur in Mexico. Hy toer deur die Verenigde State onder die beskerming van die ''Guggenheim Foundation for Aeronautics'' en word later 'n konsultant vir ''Transcontinentaland Western Air Transport'' en ''Pan American Airways''. In 1933 besoek en sy vrou vyf kontinente as deel van ondersoek van transkontinentale vlugroetes.
 
ʼn Aantal sakelui van St. Louis het in die stadium geldelike hulp aan Lindbergh verleen sodat hy kon meeding om 'n prys van 25 000 dollar, wat uitgeloof was vir die eerste direkte vlug van [[New York Stad|New York]] na [[Parys]]. Die vliegtuig waarmee Lindbergh die vlug sou aandurf, 'n eenmotorige (ongeveer 160 kW) hoëvlerktuig met 'n [[Wright Whirlwindenjin,]] is deur Donald Hall ontwerp en deur Rayan Airlines in [[San Diego]], [[Kalifornië]], gebou.
In 1932 word Lindbergh se seun ontvoer en vermoor. Hy en sy vrou emigreer na [[Engeland]] as gevolg van al die publisiteit en hulle bly daar van 1935 tot 1938. Later verhuis hulle na die eiland Iliec naby Port Blanc in [[Frankryk]]. Sy buurman was Dr. Alexis Carrel, waarmee hy vroeër gekorresondeer het.
 
Op 10 Mei 1927 vlieg hy die vliegtuig na [[St. Louis]] en twee dae later na [[New York Stad|New York]]. Sy totale vliegtyd van 21:45 was 'n nuwe transkontinentale rekord.
 
The Spirit of St. Louis, soos die vliegtuig gedoop is, is binne 3 maande teen 'n koste van sowat 13 000 dollar voltooi. Van San Diego het Lindbergh na New York vertrek, van waar hy die vlug oor die oseaan sou aandurf. Met 'n vliegtyd van altesaam 21 uur en 45 minute tussen San Diego en New York het Lindbergh ook 'n rekord vir die transkontinentale vlug opgestel.
 
Lindbergh het op 20 Mei 1927 van die [[Rooseveltlughawe]] buite New York opgestyg. Hy was reeds 24 uur sonder slaap van wee 'n vertraging in die vertrektyd en die week is boonop voorafgegaan deur die verdwyning van 2 Franse vlieëniers oor die [[Atlantiese Oseaan]].
 
Lindbergh het die vlug van 5 809 km in 33 uur en 30 minute voltooi - 'n mylpaal in die ontwikkeling van die lugvaart. Die het wêreldwye reaksie uitgelok en Lindbergh is as nasionale held in [[Amerika]] ontvang.
 
Hy is in 1929 met Anne Spencer Morrow (geb. 1906), die dogter van die VSA se ambassadeur in [[Meksiko|Mexiko]], getroud. Na 'n toer deur die VSA is hy as lugvaartadviseur van ''Transcontinental and Western Airways'' en van ''Pan American Airways'' aangestel. In 1933 het hy en sy vrou 'n reis oor die 5 kontinente onderneem in ʼn poging om nuwe lugroetes, onder meer oor die poolstreke, te vind. Die egpaar se 2-jarige seuntjie is in Maart 1932 ontvoer en later vermoor gevind - een van die opspraakwekkendste misdade van die dertigerjare.
 
In 1932 word Lindbergh se seun ontvoer en vermoor. Hy en sy vrou emigreer na [[Engeland]] as gevolg van al die publisiteit en hulle bly daar van 1935 tot 1938. Later verhuis hulle na die eiland [[Iliec]] naby [[Port Blanc]] in [[Frankryk]]. Sy buurman was Dr. Alexis Carrel, waarmee hy vroeër gekorresondeer het. Die moordenaar, Bruno Richard Hauptmann, is 4 jaar later gevang en tereggestel.
 
Hy het egter terselfdertyd bewondering gehad vir [[Duitsland]] se lugvaartprestasies en is in die VSA en elders gekritiseer om wat beskou is as sy pro-Duitse houding. Aan die begin van die [[Tweede Wêreldoorlog]] het Lindbergh en sy vrou 'n vredesveldtog van stapel laat loop en teen die VSA se inmenging in Europese sake geprotesteer. Na die VSA se toetrede tot die oorlog het hy egter die oorlogspoging aktief gesteun deur as konsultant vir die Amerikaanse lugmag en as vlieënier in 50 gevegsendings in die [[Stille Oseaan-oorlogsone]] op te tree.
 
Na die oorlog het hy ''Pan American World Airways'' asook die Amerikaanse departement van verdediging van raad bedien. Lindbergh is op 26 Augustus 1974 oorlede. Hy was lid van onder andere die Nasionale Advieskomitee vir Lugvaartkunde in die VSA en het talle eerbewyse en onderskeidings ontvang, waaronder die Daniel Guggenheim International Aviation Award en die [[Wright Brothers]] Memorial Award, asook ʼn eremedalje (die Medal of Honor) van die Amerikaanse Kongres in 1927.
 
Terwyl hy in [[Europa]] was, het hy [[Duitsland]] drie keer besoek; in 1936 op versoek van die Duitse Veldmaarskalk Hermann Göring. Terug in Amerika waarsku hy die owerhede teen die groeiende Duitse lugmag se slaankrag. Tydens sy besoek in 1938 oorhandig die Duitse Regering 'n medalje aan hom. Na negatiewe kommentaar op van Lindbergh se uitsprake van 'n ooreenkoms met Duitsland bedank hy uit die ''Army Air Corps Reserve''.
 
Laasgenoemde was 'n outobiografie waarvoor hy 'n [[Pulitzerprys]] gekry het. Die ''Congressional Medal of Honor'', die ''Distinguised Service Cross'' en die 1953 ''Daniel Guggenheim International Aviation Award'' is ook aan hom toegeken.
 
Sy vrou het kortverhale, gedigte en boeke geskryf, onder meer die volgende oor lugvaart: ''North to the Orient'' (1953), ''Listen, the wind'' (1938) en ''Gift from the sea'' (1955).
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
== Bron ==
* ''Collier's Encyclopedia'', Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 665.
*Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409583 band
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.charleslindbergh.com/ www.charleslindbergh.com]
* {{Commonskat-inlyn|Charles Lindbergh}}
 
{{Saadjie}}
 
{{Time-persone van die jaar}}
2 127

wysigings