Verskil tussen weergawes van "Eswatini"

90 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
eSwatini
(eSwatini)
{{TITELAANSIG|eSwatini}}
{{Inligtingskas Land
|noem_naam = '''Koninkryk Swaziland'''<br />'''Koninkryk eSwatini'''
|volle_naam = '''Kingdom of eSwatini''' <small>([[Engels]])</small><br />'''Umbuso weSwatini''' <small>([[Swazi]])</small>
|algemene_naam = SwazilandeSwatini
|beeld_vlag = Flag of Eswatini.svg
|beeld_wapen = Coat of arms of Swaziland.svg
|Gini_jaar = 2009
|Gini_kategorie = {{kleur|#990000|hoog}}
|geldeenheid = [[Swazilandse eSwatini-lilangeni|Lilangeni]]
|geldeenheid_kode = SZL
|land_kode = SZ
}}
 
[[Lêer:Satellite image of Swaziland in November 2002.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van SwazilandeSwatini]]
[[Lêer:Swazilandkaart.png|duimnael|links|Kaart van SwazilandeSwatini]]
[[Lêer:Swaziland Topography.png|duimnael|links|Topografiese kaart van SwazilandeSwatini]]
[[Lêer:Swaziland-demography.png|duimnael|links|SwazilandeSwatini se bevolkingsgroei (1961–2013)]]
'''SwazilandeSwatini''', sedert 2018 '''eSwatini''' ([[Swazi]]: [ɛswa̯ˈtiːni]), amptelik die '''Koninkryk eSwatini''' ([[Engels]]: ''Kingdom of Eswatini'', Swazi: ''Umbuso weSwatini'') en voor 2018 bekend as '''Swaziland''', is 'n absolute [[monargie]] en [[landingeslote land]] in [[Suider-Afrika]]. Die administratiewe [[hoofstad]] en grootste stad is [[Mbabane]], terwyl [[Lobamba]] die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad vorm. SwazilandeSwatini is 'n buurland van [[Suid-Afrika]] en [[Mosambiek]]. Op politieke vlak het SwazilandeSwatini in geen stadium aan Suid-Afrika behoort nie. Swaziland en die [[Swazi's]] is na [[Mswati II]], wat dié land in die 19de eeu uitgebrei en verenig het, genoem.<ref>{{en}} {{cite book |last=Kuper |first=Hilda |title=The Swazi: A South African Kingdom |year=1986 |publisher=Holt, Rinehart and Winston |pages=9–10}}</ref>
 
== Geografie ==
Die Koninkryk SwazilandeSwatini is met sy oppervlakte van 17&nbsp;363 vierkante kilometer die tweede kleinste staat op die vasteland van Afrika ná [[Gambië]]. SwazilandeSwatini is landgebonde en word deur [[Mosambiek]] in die ooste en die [[Suid-Afrika]]anse provinsies [[Mpumalanga]] in die noorde en ooste en [[KwaZulu-Natal]] in die suide begrens. Die landsgrense het 'n totale lengte van 535 kilometer, waarvan 105&nbsp;km met Mosambiek en 430&nbsp;km met Suid-Afrika gedeel word.
 
SwazilandeSwatini kan in vier geografiese streke verdeel word. In die ooste strek die [[Lebomboberge]] op 'n maksimumhoogte van 600 meter en 'n droë subtropiese klimaat in 'n noord-suidrigting. Die [[laeveld]] wes daarvan lê sowat 200&nbsp;m bo [[seevlak]] en word deur 'n droë bosveld-landskap oorheers. Die klimaat hier is al byna tropies warm – gedurende die somermaande styg die kwik soms bo 32&nbsp;°C. Die streek is onder meer geskik vir die verbouing van suikerriet.
 
Die middelveld met sy vrugbare heuwellande en valleie het 'n gemiddelde hoogte van 700&nbsp;m bo seevlak. Dit beslaan ruim 'n kwart van SwazilandeSwatini se totale oppervlakte. Die [[hoëveld]] in die weste van die land lê sowat 1&nbsp;300&nbsp;m bo seevlak en gaan in die weste in die Suid-Afrikaanse [[Drakensberge]] oor. Hier word onder meer bosgebiede aangetref. Die streek het oor die algemeen 'n gerieflike klimaat, alhoewel die jaarlikse reënval hier net soos die humiditeitsvlakke hoër is as in die res van die land.
 
Die hoogste punt van SwazilandeSwatini met 1&nbsp;862&nbsp;m is die Emlembe in die noordweste digby die grens met Suid-Afrika, die laagste punt (21&nbsp;m) is die rivierloop van die Groot Usutu. Die meeste neerslae in SwazilandeSwatini sak as kort reënbuie uit, terwyl langdurige reën nouliks voorkom. Die langste rivier wat deur SwazilandeSwatini vloei is die Lusutfu.
 
== Demografie ==
{{Hoofartikel|Demografie van SwazilandeSwatini}}
SwazilandeSwatini het 'n totale bevolking van 1,1 miljoen (2015-skatting), hoofsaaklik [[Swazi's]] (wat deel uitmaak van die Nguni-groep binne die Bantoe en nouverwant aan die [[Zoeloes|Zoeloe]] is) met klein minderhede van Zoeloes, [[Tsongas]] en [[Sjangaans]]. Naas die ampstaal SiSwati (verwant aan [[Zoeloe]]) word Engels en die tale van etniese minderhede gebesig.
 
Sowat 60 persent van die bevolking is aanhangers van onafhanklike kerke soos die Zionistekerk. Ander belangrike denominasies is Protestants (15 persent), Rooms-Katoliek (5 persent) en Anglikaans (1 persent). Aanhangers van inheemse godsdienste verteenwoordig sowat 'n vyfde van die totale bevolking.
 
== Sien ook ==
* [[Posseëls en posgeskiedenis van SwazilandeSwatini]]
 
== Verwysings ==
{{Commons-kategorie inlyn}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Swaziland}}
* {{Wikt-inlyn|Swaziland|eSwatini}}
 
{{Lande van Afrika}}