Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

→‎Dr Willie Marais: nuwe afdeling
(→‎Jannie Hofmeyr: nuwe afdeling)
(→‎Dr Willie Marais: nuwe afdeling)
 
Dis nou die derde Hofmeyr wat op ons voorblad kon verskyn. Baie dankie vir die uitstekende en broodnodige werk! Dalk het jy weer tyd vir Wikipedia, ek mis jou puik werk hier. Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 20:34, 10 Februarie 2019 (UTC)
 
== Dr Willie Marais ==
 
Dis jammer dat ons nie 'n foto van Dr Willie Marais het nie, en jy is die enigste wat sal weet waar om dit te kry. [[Gebruiker:JMK|JMK]] ([[Gebruikerbespreking:JMK|kontak]]) 14:38, 28 Februarie 2019 (UTC)
9 399

wysigings