Verskil tussen weergawes van "Sneeuplankry"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
'''Sneeuplankry''' is 'n [[sport|wintersport]] waar mens met 'n plank van 'n [[sneeu]]bedekte berg afgly. Die sport is oorspronklik afgelei van [[branderplankry]]. Aanvanklik het mense 'n plank onder hul voete met hul hande vasgehou en sodoende deur sagte poeiersneeu probeer gly. Die sport het in die tussentyd baie verander en sneeuplankry is tans 'n gewilde wintersport en word ook in verskeie films goedgunstiglik uitgebeeld. Behalwe op berge kan mens ook op 'n spesiaal voorbereide [[piste]] gaan sneeuplankry.
 
Dit is in die Verenigde State in die 1960's ontwikkel, en het in 1998 'n Winter Olimpiese Sport geword.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.olympic.org/snowboard-equipment-and-history?tab=history |title=Snowboard equipment and history |publisher=International Olympic Committee |date=2015 |accessdate=April 23, 2016 }}</ref>
 
Die sport het baie entoesiastiese deelnemers dwarsoor die wêreld.