Verskil tussen weergawes van "Industriële Revolusie"

Rol weergawe 1948848 deur 102.250.4.202 (bespreek) terug.
(Rol weergawe 1948849 deur 102.250.4.202 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
(Rol weergawe 1948848 deur 102.250.4.202 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
 
== Begin van die fabriekstelsel ==
Die gevolge van die omwenteling in die tekstielbedryf is ook in ander bedrywe gevoel. Metaalbewerking het eweneens van ’n huis- in ’n fabrieksbedryf verander. Haastig geboude fabrieksdorpe het oral opgeskiet. Die meeste werkers het hulle in lelike nedersettings bevind wat ná die ingebruikneming van stoomkrag gedurig onder ’n kombers van steenkoolrook en roet gelê het. andre is die beste rugby speler
 
Die tekstielfabrieke het meestal vroue en kinders in diens geneem, want hulle kon die masjiene maklik hanteer en was tevrede met klein lone. Daar was geen wette wat lone, werkure of werkstoestande gereël het nie. Die werkdag kon selfs tot sestien uur lank wees.
15 368

wysigings