Verskil tussen weergawes van "Kings Park-stadion"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Kings Park-stadion''', ook bekend as '''Jonsson Kings Park Stadion''' vir bemarkingsdoeleindesborgskapdoeleindes, is 'n [[stadion]] wat in [[Durban]], [[Suid-Afrika]] geleë is. Die stadion is oorspronklik in [[1891]] gebou en is in die middel-1990's opgeknap. Die stadion kan 55 000 toeskouers hanteer en word gebruik vir beide [[rugby]]- en [[sokker]]wedstryde. Die stadion is aangrensend aan die [[Moses Mabhidastadion]], in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut en 'n treinstasie.
 
[[Lêer:Two Stadiums FoxyCoxy.jpg|duimnael|links|Lugbeeld van die Kings Park-sportkompleks in 2009, links die [[Moses Mabhidastadion]] onder konstruksie en regs die Kings Park-stadion]]
93 460

wysigings