Verskil tussen weergawes van "Philippos II van Masedonië"

Masedonië en Thracië!
k (Burgert Behr het bladsy Philippos II van Makedonië na Philippos II van Masedonië geskuif)
(Masedonië en Thracië!)
 
|naam = Philippos II
|kleur = #F0E68C
|titel = ''Koning van MakedoniëMasedonië''
|beeld = Filip II Macedonia.jpg
|beeld_wydte = 180px
|3 = [[Argeïese Dinastie]]
|opskrif4 = Voorganger
|4 = [[Amintas IV van MakedoniëMasedonië|Amintas IV]]
|opskrif5 = Opvolger
|5 = [[Alexander die Grote]]
|7 =
|opskrif8 = Gebore
|8 = 382 v.C.; [[Koninkryk van MakedoniëMasedonië|MakedoniëMasedonië]]
|opskrif9 = Oorlede
|9 = Oktober 336 v.C.; [[Koninkryk van MakedoniëMasedonië|MakedoniëMasedonië]]
|opskrif10 = Vroue
|10 = Audata, Phila, Nicesipolis, Philinna, Olympias, Meda, Cleopatra Eurydice
|opskrif11 = Kinders
|11 = Kinane, [[Philippos III van MakedoniëMasedonië|Philippos III]], [[Alexander die Grote]], Cleopatra, Thessalonika, [[Ptolemaios I Soter]]
|opskrif12 = Vader
|12 = [[Amintas III van MakedoniëMasedonië|Amintas III]]
|opskrif13 = Moeder
|13 = [[Euridike II van MakedoniëMasedonië|Euridike II]]
|opskrif14 =
|14 =
}}
 
'''Philippos II''' ([[Grieks]]: Φίλιππος Β; 382–336 v.C.) was van 359 v.C. tot met sy moord in 336 v.C. koning van [[Koninkryk van MakedoniëMasedonië|MakedoniëMasedonië]]. Hy was die pa van [[Alexander die Grote]] en [[Philippos III van MakedoniëMasedonië|Philippos III]].
 
== Vroeë lewe ==
Philippos is in Pella, MakedoniëMasedonië, gebore as die jongste seun van koning [[Amintas III van MakedoniëMasedonië|Amintas III]] en [[Euridike II van MakedoniëMasedonië|Euridike II]]. In sy jeug (omstreeks 368–365 v.C.) is hy gevange gehou in [[Thebe]], [[Griekeland]], wat toe die belangrikste Griekse stad was. In dié tyd het hy ’n militére en diplomatieke opvoeding ontvang en ’n leerling-minnaar van Pelopidas geword.<ref>[http://penelope.uchicago.edu/Thayer/E/Roman/Texts/Dio_Chrysostom/Discourses/49*.html#5 ''Dio Chrysostom'' Or.&nbsp;49.5]</ref><ref>Murray, Stephen O. ''Homosexualities'', University of Chicago Press, [http://books.google.com/books?id=GfH6Nc8HHFwC&pg=PA42&dq=Dio+Chrysostom+49.5+Pelopidas+Philip+eromenos&sig=qXX4eIC8XaRtS4zNW3dkI5Oma_4 page 42]</ref>
 
== Bewind ==
In 364 v.C. het Philippos na MakedoniëMasedonië teruggekeer. Ná die dood van sy ouer broers, [[Alexander II van MakedoniëMasedonië|Alexander II]] en [[Perdikkas III van MakedoniëMasedonië|Perdikkas III]], het hy in 359 v.C. koning geword. Hy was aanvanklik die regent van [[Amintas IV van MakedoniëMasedonië|Amintas IV]], die seun van Perdikkas III, maar hy het die troon in dieselfde jaar vir homself toegeëien.
 
Daarna het hy al die aanspraakmakers op die troon uitgeskakel, weer ’n sterk sentrale bestuur daargestel en ’n einde aan die ekonomiese agteruitgang gemaak.
 
Nadat hy van die bedreiging van [[Paionië]] en [[ThrakiëThracië]] ontslae geraak het deur aan hulle heffings te betaal, het hy daarop gekonsentreer om sy binnelandse posisie en sy weermag te versterk. Hy het die Illiriëes verslaan en sy mag na die binneland uitgebrei tot so ver as die [[Ohrid-meer]].<ref>Lewis, D.M. ''The Cambridge Ancient History Volume 6: The Fourth Century BC'', ISBN 0-521-23348-8, 1994, bl. 374</ref>
 
Nadat hy ’n Griekse geallieerde mag verslaan het, het Philippos die Griekse stede ingeneem en sy mag verder versterk. MakedoniëMasedonië het suksesvoller en magtiger geword as ooit tevore. Philippos het paaie laat bou, die handel bevorder en ’n klomp myne ontdek. So kon hy meer munte laat slaan en sy rykdom vergroot. Hy het ook misdaad bekamp en ’n goeie regstelsel ingestel.
 
In 337 v.C. het hy sy generaals Asië laat binneval, maar hulle is verslaan. Terwyl Philippos ’n nuwe aanslag beplan het, is hy egter vermoor, óf deur ’n jaloerse minnaar óf om politieke redes.
 
[[Kategorie:Geboortes in 382 v.C.]]
[[Kategorie:MakedonieseMasedoniese monarge]]
[[Kategorie:Mense in die 4de eeu v.C.]]
[[Kategorie:Sterftes in 336 v.C.]]