Verskil tussen weergawes van "Masedonië (Griekeland)"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
Masedonië en Thracië!
(Masedonië en Thracië!)
 
[[Lêer:Vergina Sun WIPO.svg|duimnael|Seël van Masedonië]]
 
'''Masedonië''' ([[Grieks]]: Μακεδονία, ''MakedoníaMasedonía'' [makeðoˈnia]) is ’n geografiese en historiese streek van [[Griekeland]] in Suidoos-[[Europa]]. Dit is die grootste en digs bevolkte deel van die land. Dié gebied en [[ThrakiëThracië]] word soms saam "Noord-Griekeland" genoem.
 
Hierdie noordelike Griekse streek omsluit die grootste deel van die antieke [[Koninkryk van MakedoniëMasedonië]], die koninkryk wat deur die [[Argeïese Dinastie]] regeer is, waarvan die belangrikste lede [[Alexander die Grote]] en sy pa, [[Philippos II van MakedoniëMasedonië|Philippos II]], was. Onder die [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse Turke]] het die naam in onbruik geraak.
 
Selfs voor die stigting van die moderne Griekse staat in 1830 is dit geïdentifiseer as ’n Griekse provinsie, hoewel Masedonië geen geografiese grense het nie. Teen die middel van die 19de eeu is die naam weer informeel gebruik as ’n geografiese eerder as ’n politieke streek.