Voyageur

28 054 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 2A00:C98:2050:A016:9:0:0:1 teruggerol na laaste weergawe deur Voyageur
(Vervang bladsyinhoud met 'you fuck me bitch...')
Etiket: Vervanging
k (Wysigings deur 2A00:C98:2050:A016:9:0:0:1 teruggerol na laaste weergawe deur Voyageur)
Etiket: Terugrol
__NOTOC__ __NOEDITSECTION__
you fuck me bitch...
<noinclude>{| cellpadding="4" cellspacing="4" align="center" width="100%" style="background: #fce1b6; border: 2px groove sienna; -moz-border-radius:15px;"

{| cellpadding="10" cellspacing="8" style="width: 100%; background-color: #ffffbd; border: 1px solid sienna; -moz-border-radius-topleft: 15px; -moz-border-radius-bottomleft: 15px; -moz-border-radius-topright: 15px; -moz-border-radius-bottomright: 15px; vertical-align: top;"

<imagemap>
Image:Bergen by night.jpg|290px
default[http://commons.wikimedia.org/wiki/Image:Bergen by night.jpg]
desc none
</imagemap>

'''Welkom! Welcome! Fair faa ye! Ceud mile fàilte! Bienvenue! Bem-vindo/a! Velkommen! Välkommen! Willkommen!
Sveiki atvykę! Sveiks/sveika! Tere tulemast! Mile witany! Добро пожаловать! Բարի գալուստ!

Ek konsentreer hier op artikels oor die Britse Eilande, Noord- en Suid-Amerika, Frankryk, Duitsland, Switserland, Oostenryk (insluitende die lande van die voormalige Oostenryk-Hongarye), Italië, Skandinawië, die Baltiese Lande, Pole, aardrykskunde, geskiedenis, ekonomie, tegnologie en ingenieurswese (veral klankingenieurswese en skeepsbou), stadsbeplanning, argitektuur, ontwerp, spekulatiewe fiksie, mode, kookkuns en ander dinge.'''

'''Ek probeer om soveel oorspronklike artikels moontlik te skep, maar sal ook dikwels artikels uit ander tale soos Engels, Frans, Duits, Noors, Sweeds en Portugees vertaal. Waar moontlik, word die nuutste akademiese literatuur en navorsing gebruik.'''

''Det Tyske Kontor'' in Bryggen ([[Bergen]])

[[Bergen, Noorweë|Bergen]], 'n hawestad in Wes-[[Noorweë]], was eeue lank 'n belangrike handelspos van die Noord-Duitse [[Hanse]]verbond.

'''''FOR THE LOVE OF SCOTLAND - this user is a member of the [[National Trust for Scotland]].'''''

{| cellspacing="5" cellpadding="5" class="hintergrundfarbe2 rahmenfarbe3" style="width: 100%; font-size: 100%; border-style: solid; border-width: 4px; clear: both; position:relative;"
|- align="right"
|| '''Londen | Belfast | Glasgow'''

'''Datum''': Week {{LOCALWEEK}} | {{LOCALDAYNAME}}, [[{{LOCALDAY}} {{LOCALMONTHNAME}}]] [[{{LOCALYEAR}}]]

Die Afrikaanse Wikipedia bevat tans '''{{NUMBEROFARTICLES}}''' artikels.

Die Afrikaanse Wikipedia het tans '''{{NUMBEROFUSERS}}''' geregistreerde gebruikers, waarvan '''{{NUMBEROFACTIVEUSERS}}''' aktief is.
|- align="right"

== Hoekom 'n Afrikaanse Wikipedia? ==
Ons verken die wêreld, sy mense en sy kulturele skatte in Afrikaans, die tweede groot landstaal van Suid-Afrika en Namibië wat dieselfde bestaansreg het soos Frans in Kanada - as huistaal en in alle sfere van die openbare lewe. Ons sal ook nie sommer ons beste inhoud as dubbelmedium-artikels in Engels aanbied nie, net omdat een of ander rassistiese anti-Afrikaans-betoger versuim het om die tweede landstaal op skool aan te leer. Hierdie gebruiker het dit wél gedoen.

Jy is 'n eerste-, tweede-, derdetaal- of wat-ook-al-spreker van Afrikaans en jy is gatvol oor die sieklike bakleiery van keiharde beterweters in die Engelse of enige ander Wikipedia-projek wat kennis met slegte gedrag probeer kombineer? Hier's jou plek. Die idee is om digitale inligting in Afrikaans saam te stel - in 'n styl wat so informatief van aard is soos 'n artikel in die Encyclopædia Britannica en so boeiend soos 'n bydrae in die National Geographic-tydskrif.

Waar moontlik, sal oorspronklike bydraes in Afrikaans hier gelas word wat só nie op ander Wikipedia-projekte beskikbaar is nie, net soos ons eie foto's.

== Redigering en uitleg ==
Ek hou erg van 'n perfekte uitleg vir elke artikel hier op Wikipedia, maar ek verstaan daar is nie 'n oplossing wat aan alle vereistes kan voldoen nie. Ek redigeer my artikels op 'n verskeidenheid toestelle wat van 'n vyfduim-selfoon tot 'n tafelrekenaar met 27-duim-skerm strek. Verskoon my dus as die uitleg nie altyd vir jou eie toestelle geoptimaliseer is nie.

== Klein maatjies of ouma en oupa? ==
Die oorspronklike Wikipedia-uitleg is moeilik leesbaar. Danksy Wikiwand is 'n weergawe van die Afrikaanse Wikipedia met 'n meer visuele uitleg en groter skrif beskikbaar. Sien gerus: [http://blogs.sun.ac.za/it/af/2014/09/wikiwand-a-new-look-for-wikipedia/ Universiteit Stellenbosch, Informasietegnologie-blog: WikiWand].

==Huidige projekte==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''UITBREIDING VAN VOORBLADARTIKELS'''

| Van die ouer voorbladartikels voldoen eintlik nie meer aan ons huidige kriteria vir 'n uitstekende artikel nie. Ek beplan dus om hulle uit te brei.

| '''MINI-WIKIMANIA VENEZIANA & TERRAFERMA: ''This Strange Dream Upon the Water'''''
Word tans beplan vir die lente van 2019 rondom Venesiaanse studies (alle vakgebiede). ''Venice and the Cultural Imagination'' is eerste voorgestelde leesstof, gebaseer op eersteklas-lesings gehou aan Durham University, VK.

Ander onderwerpe:
* ''Abitare oggi a Venezia''.
* Britse en Amerikaanse betrokkenheid by restourasieprojekte (''Venice in Peril'', ''Save Venice, Inc.'').
* Die Republiek Venesië se diplomatieke betrekkinge en sy ''relazioni'' ([https://historycompany.co.uk/2015/08/02/venice-the-first-british-embassy/ ''Venice - the first British Embassy?''])

| '''CELEBRATE THE HEART OF DIXIE'''
Meer inligting oor Amerika se Diep Suide. Vanuit Alabama weswaarts na die Crescent City - New Orleans. En kyk hoe moderne suksesvolle vampierromans in 'n plantasiehuis-omgewing moet afspeel...

* [[Alabama]]
* [[Birmingham, Alabama]]
* [[Gaineswood]]
* [[New Orleans]]

| '''MONTRÉAL, LA BELLE VILLE'''
Wonderlike Moederstad. Fynproewerhoofstad van Noord-Amerika. Bagels. Leonard Cohen. The Stars. Arcade Fire.

| '''FOREVER LONDON'''
Ons eie Open House London. Kom ons skets die hele ''City of London'' in Afrikaans...

| '''ELEKTROPOLIS EN INGENIEURSTAD'''
'n Spannende toer deur 19de en vroeë 20ste eeuse Berlyn.

| '''VIER KEER JOHANNESBURG'''
Die wonderlike geskiedenis van Afrika se wêreldstad - bekyk deur die boumeesters se oë.

| '''NAGMERRIES VAN 'N DROOMFABRIEK - IN DIE STAD VAN ENGELE'''
Ons toer deur Los Angeles en leer meer oor die ekologiese geskiedenis van die Amerikaanse weskus.

| '''BELFAST, ULSTER-SKOTSE NYWERHEIDSTAD IN DIE NOORDE VAN IERLAND'''
Die wonderlike geskiedenis van 'n stad wat uit Skotland se vroegste uitwaartse beweging voortgespruit het - die vestiging van Presbiteriaanse setlaars in die noorde van die Smaraggroen Eiland.

| '''WENE - BAKERMAT VAN DIE MODERNITEIT'''
Oostenryk se ongelooflike wêreldstad. Kuns, kultuur en argitektuur staan sentraal in 'n ensiklopediese reis deur onder meer die barokwêreld, die Wiener Secession en Rooi Wene se ambisieuse [[Gemeindebau]]-woningbouprogram.

| '''PRAAG - DIE GOUE STAD''' en '''WARSKOU - ADELSMETROPOOL IN DIE OOSTE VAN EUROPA'''
Dié twee metropole maak saam met Wene deel uit van 'n trilogie waar ons die spore van adellike leefstyle, stedelike kulture en verstedelikingspatrone sal volg, regstreeks vanuit Engeland se ''stately homes'' en ''country houses'' na die paleise van Sentraal- en Oos-Europa.

==Projekte wat in 2013 begin is==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''DIE EDWARDIAANSE TYDPERK • THE EDWARDIAN ERA'''

|[[Lêer:RMS Titanic 1.jpg|250px]]

| Nuwe of uitgebreide artikels oor die leefstyl, tegnologie, kuns, kultuur, literatuur, argitektuur, sport in die tyd voor die Groot Oorlog:

* [[Thomas Andrews (skeepsbouer)]]
* [[Herbert Henry Asquith]]
* [[Albert Ballin]]
* [[Ballets Russes]]
* [[Belle Époque]]
* [[Cunard Line]]
* [[Downton Abbey]]
* [[Isadora Duncan]]
* [[Edwardiaanse tydperk]]
* [[Edwardian Farm]]
* [[Fin de siècle]]
* [[Harland and Wolff]]
* [[Imperator-klas]]
* [[Charles Rennie Mackintosh]]
* [[J.P. Morgan]]
* [[NER 1903 Petrol-elektriese spoorwa]]
* [[Olimpiese Somerspele 1908]]
* [[Le Sacre du printemps]]
* [[Gustav Christian Schwabe]]
* [[Edward Smith (seekaptein)]]
* [[White Star Line]]

==Projekte wat in 2012 begin is==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''ARMENIË, DIE REPUBLIEK VAN ARTSACH (NAGORNO-KARABACH) EN AZERBEIDJAN'''

|[[Lêer:Double Peaked Ararat.jpg|250px]]

| Nuwe of uitgebreide artikels oor Armeense, Nagorno-Karabachse en Azerbeidjanse onderwerpe:
* [[Aragats]]
* [[Armeens]]
* [[Armeense brandewyn]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Armenië]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Azerbeidjan]]
* [[Bakoe]]
* [[Goris]]
* [[Jerewan]]
* [[Kaukasus]]
* [[Komitas Vardapet]]
* [[Lavash]]
* [[Osjakan]]
* [[Republiek van Nagorno-Karabach]]
* [[Sewanmeer]]
* [[Stepanakert]]
* [[Wes-Armenië]]

==Projekte wat in 2010 begin is==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''POLE'''

|[[Lêer:Rynek Glowny w Krakowie.jpg|250px]]

| Nuwe of uitgebreide artikels oor Poolse onderwerpe:
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bieszczady]]
* [[Gdańsk]]
* [[Jagielloniese Universiteit]]
* [[Maria Kaczyńska]]
* [[Lech Kaczyński]]
* [[Krakau]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Adam Mickiewicz]]
* [[Czesław Miłosz]]
* [[Nowa Huta]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Pole]]
* [[Pools]]
* [[Szlachta]]
* [[Suwalszczyzna]]
* [[Toruń]]
* [[Wisława Szymborska]]
* [[Warskou]]
* [[Wawel-katedraal]]
* [[Woiwodskap Groot-Pole]]
* [[Woiwodskap Klein-Pole]]
* [[Woiwodskap Podlachië]]
* [[Zamość]]

==Projekte wat in 2009 begin is==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''DIE BALTIESE LANDE EN
LITAUE SE MILLENNIUM-FEESVIERING'''

|[[Lêer:Kursiu marios.2007-08-19.jpg|250px]]

| Nuwe of uitgebreide artikels oor Litause en ander Baltiese onderwerpe:
* [[Nasionale Aukštaitija-park]]
* [[Baltiese Tier]]
* [[Daina]]
* [[Duiwelsmuseum]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Estland]]
* [[Gediminas]]
* [[Heuwel van Kruise]]
* [[Jurga Ivanauskaitė]]
* [[Jūrmala]]
* [[Kaap Kolka]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Katedraal van Vilnius]]
* [[Kaunas]]
* [[Kėdainiai]]
* [[Kernavė]]
* [[Klaipėda]]
* [[Kūlgrinda]]
* [[Letland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Litaue]]
* [[Andrius Mamontovas]]
* [[Narva]]
* [[Nemunas]]
* [[Poort van die Daeraad]]
* [[Riga]]
* [[Sasha Son]]
* [[Jurga Šeduikytė]]
* [[Šiauliai]]
* [[Trakai]]
* [[Turaida]]
* [[Velnias]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Vilnius]]
* [[Visaginas]]

==Projekte wat in 2008 begin is==

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #BDEDFF"

| '''SKANDINAWIË'''

|[[Beeld:Iceland Grimsvoetn 1972-B.jpg|250px]]

| Nuwe of uitgebreide artikels oor Skandinawiese onderwerpe:
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Ysland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Reykjavík]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Noorweë]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bergen]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Göteborg]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Swede]]
* [[Oslo]]
* [[Flekkefjord]]
* [[Noors]]
* [[Noorweërs]]
* [[Skandinawië]]
* [[Elf (mitologie)]]
* [[Stockholm]]
* [[Malmö]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #D9F2FF"

| '''HANSEVERBOND'''

|[[Beeld:Kraweel.jpg|250px]]

* [[Hanse]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Hamburg]]
* [[Bremen (stad)|Bremen]]
* [[Lübeck]]
* [[Riga]]
* [[Rostock]]
* [[Stralsund]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bergen, Noorweë|Bergen]]
* [[Bergenvaarders]]

== Contributions notables / Bydraes en vertalings==
Quelques articles sur lesquels j'ai particulièrement contribué: / Artikels wat ek geskep, vertaal of uitgebrei het:

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #D9F2FF"

| '''Biografieë'''

[[Lêer:PG_1063Burns_Naysmithcrop.jpg|120px]]
[[Lêer:Philipp Otto Runge 005.jpg|120px]]
[[Lêer:Adam Mickiewicz.PNG|120px]]
[[Lêer:Andrew_Carnegie,_three-quarter_length_portrait,_seated,_facing_slightly_left,_1913.jpg|120px]]
[[Lêer:Rupert Brooke Q 71073.jpg|120px]]
[[Lêer:Brigitte Bardot.jpg|120px]]
[[Lêer:Maria Kaczynska (official portrait).jpg|120px]]
[[Lêer:Judi_Dench_at_the_BAFTAs_2007.jpg|120px]]
[[Lêer:Karl Lagerfeld - Berlin Film Festival 2007.jpg|120px]]

*[[Alvar Aalto]]
*[[Peter Ackroyd]]
*[[John Ajvide Lindqvist]]
*[[Irina Allegrowa]]
*[[Leonore Annenberg]]
*[[Walter Annenberg]]
*[[Clement Attlee]]
*[[Brigitte Bardot]]
*[[Jamie Bell]]
*[[George Best]]
*[[Otto von Bismarck]]
*[[Black (sanger)]]
*[[Ray Bradbury]]
*[[George Bradshaw]]
*[[Algirdas Brazauskas]]
*[[Rupert Brooke]]
*[[Aleksander Brückner]]
*[[William John Burchell]]
*[[Robert Burns]]
*[[William S. Burroughs]]
*[[Wilhelm Busch]]
*[[George W. Bush]]
*[[Lord Byron]]
*[[Marshall Campbell]]
*[[Andrew Carnegie]]
*[[Bruce Chatwin]]
*[[G. K. Chesterton]]
*[[Sean Connery]]
*[[Doris Day]]
*[[Charles De Coster]]
*[[Samuel Cunard]]
*[[Judi Dench]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Marlene Dietrich]]
*[[Isadora Duncan]]
*[[Timothy Eaton]]
*[[Marie von Ebner-Eschenbach]]
*[[Tom Egeland]]
*[[Edward Elgar]]
*[[Walker Evans]]
*[[Oriana Fallaci]]
*[[Jerry Falwell]]
*[[Felipe VI]]
*[[Avery Fisher]]
*[[Theodor Fontane]]
*[[Carl von Ghega]]
*[[Allen Ginsberg]]
*[[Władysław Gomułka]]
*[[Alfred Grenander]]
*[[Zaha Hadid]]
*[[Françoise Hardy]]
*[[Edward Harland]]
*[[Hedwig van Pole]]
*[[E. T. A. Hoffmann]]
*[[Erich Honecker]]
*[[Arnaldur Indriðason]]
*[[Johannes Itten]]
*[[Lech Kaczyński]]
*[[Maria Kaczyńska]]
*[[Wladimir Kaminer]]
*[[John Keats]]
*[[Jack Kerouac]]
*[[John Maynard Keynes]]
*[[Rudyard Kipling]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Cristina Fernández de Kirchner]]
*[[Eartha Kitt]]
*[[Günther Krupkat]]
*[[Juscelino Kubitschek]]
*[[Karl Lagerfeld]]
*[[Stieg Larsson]]
*[[Denys Lasdun]]
*[[Joachim Lelewel]]
*[[Arthur Lasenby Liberty]]
*[[Pietro Longhi]]
*[[Adolf Loos]]
*[[Uwe Jens Lornsen]]
*[[Ada Lovelace]]
*[[Alexander Mackenzie (ontdekkingsreisiger)]]
*[[Patrick Macnee]]
*[[Wladimir Majakofski]]
*[[Henning Mankell]]
*[[Golo Mann]]
*[[Thomas Mann]]
*[[Justinas Marcinkevičius]]
*[[Rex Distin Martienssen]]
*[[Martin McGuinness]]
*[[Martin Melck]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Adam Mickiewicz]]
*[[Czesław Miłosz]]
*[[David Miscavige]]
*[[Vera Moechina]]
*[[Elizabeth Maria Molteno]]
*[[Henry Vollam Morton]]
*[[Grandma Moses]]
*[[William Mulholland]]
*[[Jo Nesbø]]
*[[Georg Heinrich Ferdinand Nesselmann|G.H.F. Nesselmann]]
*[[Friedrich Nicolai]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Oscar Niemeyer]]
*[[Philippe Noiret]]
*[[Novalis]]
*[[Barack Obama]]
*[[Sofi Oksanen]]
*[[Jamie Oliver]]
*[[William Orpen]]
*[[Johnny Otis]]
*[[Ian Paisley]]
*[[Ludwig Persius]]
*[[Christiaan Hendrik Persoon]]
*[[George Petrie]]
*[[Lionel Phillips]]
*[[Jules Porgès]]
*[[Ezra Pound]]
*[[Otfried Preussler]]
*[[Marcel Proust]]
*[[Paul Robeson]]
*[[Anja Rubik]]
*[[Philipp Otto Runge]]
*[[Carl Sandburg]]
*[[Carlo Scarpa]]
*[[August Wilhelm Schlegel]]
*[[Gustav Christian Schwabe]]
*[[Mary Shelley]]
*[[Percy Bysshe Shelley]]
*[[Juliusz Słowacki]]
*[[Vytautas Stanionis]]
*[[Edward Steichen]]
*[[Bram Stoker]]
*[[Igor Strawinski]]
*[[Wisława Szymborska]]
*[[Jack Tramiel]]
*[[Henry van de Velde]]
*[[André van Gyseghem]]
*[[Komitas Vardapet]]
*[[Voltaire]]
*[[Evelyn Waugh]]
*[[Urs Widmer]]
*[[Mary Wollstonecraft]]
*[[William Butler Yeats]]
*[[Antanas Žmuidzinavičius]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCCCC; background-color: #EFEFEF"

| '''Klassieke oudheid'''

| [[Beeld:Etruskischer Meister 002.jpg|150px]]

*[[Carnuntum]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Etruskers]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Gallië]]
*[[Limes]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCC99; background-color: #FFFFE8"

| '''Middeleeuse en moderne geskiedenis'''

*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Amerikaanse Rewolusie]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Berlynse Lugbrug]]
*[[Dixie Highway]]
*[[Duitse Orde]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Kathaar|Kathare]]
*[[Heilige Graal]]
*[[Heilige Romeinse Ryk]]
*[[Ridder]]
*[[Kasteel]]
*[[Katedraal]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Klooster]]
*[[Orde van die Tempeliers]]
*[[Franse Rewolusie]]

[[Lêer:Siegel Tempelritter.jpg|150px]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #4F9D28; background-color: #D6F1C9"

| '''Geografie: Lande en gebiede'''

| [[Lêer:BrockenTopFromWest.jpg|150px]]
[[Lêer:PEI Sunset1.jpg|150px]]
[[Lêer:View from Khaju Bridge.jpg|150px]]
[[Lêer:A storm at Pors-Loubous.jpg|150px]]

* [[Alabama]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Armenië]]
* [[Asore]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Azerbeidjan]]
* [[Boheme]]
* [[Brandenburg]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bretagne]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bulgarye]]
* [[Burgenland]]
* [[Cornwall]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Costa Rica]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Duitse Demokratiese Republiek]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Duitsland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Estland]]
* [[Estrie]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Frankryk]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Hawaiï]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Hesse]]
* [[Illinois]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Iran]]
* [[Kalifornië]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Kanada]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Krim]]
* [[Louisiana]]
* [[Mecklenburg-Voorpommere]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Monaco]]
* [[Mosambiek]]
* [[Neder-Oostenryk]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Nedersakse]]
* [[Nieu-Seeland]]
* [[Noord-Friese Eilande]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Noord-Ierland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Normandië]]
* [[Nova Scotia]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Oekraïne]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Pole]]
* [[Portugal]]
* [[Prins-Edward-Eiland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Provence]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Québec (provinsie)|Québec]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Republiek van Ierland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Réunion]]
* [[Santa Catarina (staat)|Santa Catarina]]
* [[Sirië]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Skotland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Swede]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Switserland]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Vermont]]
* [[Wallis]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Wallonië]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Ysland]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #FFCC00; background-color: #FFF7D7"

| '''Metropole en ander stede'''

|[[Lêer:Bergen by night.jpg|160px]]

[[Lêer:Paris-0792.jpg|160px]]

[[Lêer:ChicagovanafSearsTower.jpg|160px]]

[[Lêer:Canary-wharf-one.jpg|160px]]

[[Lêer:Frankfurt Skyline at Night.jpg|160px]]

* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Alexandrië]]
* [[Bakoe]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Belfast]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bergen]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Berlyn]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bernau bei Berlin]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Bordeaux]]
* [[Birmingham, Alabama]]
* [[Bremen (stad)| Bremen]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Brussel]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Buenos Aires]]
* [[Buffalo (New York)|Buffalo]]
* [[Calgary]]
* [[Chamonix-Mont-Blanc]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Chicago]]
* [[Denver]]
* [[Edmonton]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Frankfurt]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Glasgow]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Göteborg]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Helsinki]]
* [[Honolulu]]
* [[Isfahan]]
* [[Jerewan]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Johannesburg]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Kaapstad]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Kaliningrad]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Keulen]]
* [[Kronberg im Taunus]]
* [[Liverpool]]
* [[Londen]]
* [[Long Beach]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Los Angeles]]
* [[Madrid]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Milwaukee]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Montréal]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Montreux]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Moskou]]
* [[München]]
* [[New Orleans]]
* [[New York Stad|New York]]
* [[Oos-Berlyn]]
* [[Oslo]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Parys]]
* [[Pittsburgh]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Port Elizabeth]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Potsdam]]
* [[Praag]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Reykjavík]]
* [[Rosario]]
* [[San Francisco]]
* [[Singapoer]]
* [[Teheran]]
* [[Triberg]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Washington, D.C.|Washington]]
* [[Wiesbaden]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Zürich]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #6699FF; background-color: #D9F2FF"

| '''Tegnologie'''

| [[Beeld:Concorde.planview.arp.jpg|150px]]

*[[Aviation Traders Carvair]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Concorde]]
*[[De Havilland Comet]]
*[[DR 877]]
*[[Stoomoond]]
*[[TGV]]
*[[Transrapid]]
*[[Waterstofvliegtuig]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCCCC; background-color: #EFEFEF"

| '''Oudiotegnologie en tuisteater'''

| [[Beeld:Dvd audio.jpg|150px]]

*[[Auro-3D]]
*[[Dolby Atmos]]
*[[DVD-opnemer]]
*[[DVD-Oudio]]
*[[HD-DVD]]
*[[HDTV]]
*[[Omringklank]]
*[[QLED]]
*[[Super Audio CD]]
*[[Ultra HD Blu-ray]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCC99; background-color: #FFFFE8"

| '''Sterrekunde'''

*[[Sterrebeeld]]
*[[Crux]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Melkweg]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Maan]]
*[[Magellaanse Wolke]]

[[Beeld:Milky Way 2005.jpg|150px]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #4F9D28; background-color: #D6F1C9"

| '''Kookkuns en dranke'''

| [[Lêer:Foret noire mel0.jpg|150px]]
[[Lêer:Bagels-Montreal-REAL.jpg|150px]]
[[Lêer:Beef Stroganoff-01.jpg|150px]]
[[Lêer:Khoresht-e_fesenjan.jpg|150px]]

* [[Absint]]
* [[Amatriciana-sous]]
* [[Armeense brandewyn]]
* [[Bagel]]
* [[Beesvleis Stroganoff]]
* [[Bourbon whiskey]]
* [[Broodpoeding]]
* [[Chop Suey]]
* [[Esdoringstroop]]
* [[Espresso]]
* [[Far breton]]
* [[Fesenjan]]
* [[Ghoelasj]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Kaas]]
* [[Kaiserschmarrn]]
* [[Kerriewors]]
* [[Kirsch]]
* [[Lavash]]
* [[Pelmeni]]
* [[Pilaf]]
* [[Pizza]]
* [[Rooiwyn]]
* [[Rösti]]
* [[Sachertorte]]
* [[Schmarrn]]
* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Sider]]
* [[Sjokolade]]
* [[Sous]]
* [[Suiker]]
* [[Swartwoudkoek]]
* [[Switserse sjokolade]]
* [[Vla]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #FFCC00; background-color: #FFF7D7"

| '''Taalkunde'''

|[[Beeld:Sacramenta Argentariae (pars brevis).png|150px]]

* [[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Frans]]
* [[Iers-Gaelies]]
* [[Litaus]]
* [[Luxemburgs]]
* [[Noors]]
* [[Oksitaans]]
* [[Pools]]
* [[Skots]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCCCC; background-color: #EFEFEF"

| '''Aardrykskunde en geologie'''

| [[Lêer:Col tourmalet 02.jpg|150px]]
[[Lêer:Salton Sea Reflection.jpg|150px]]

*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Alpe]]
*[[Ardenne]]
*[[Brocken]]
*[[Drakensberge]]
*[[Groot Mere]]
*[[Groot Vlaktes]]
*[[Hanging Rock]]
*[[Hohentwiel]]
*[[Kaiserstuhl]]
*[[Meer van Genève]]
*[[Mont Ventoux]]
*[[Okanagan]]
*[[Ösling]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Pireneë]]
*[[Reusegebergte]]
*[[Saltonmeer]]
*[[San Andreas-breuk]]
*[[Sentraalmassief]]
*[[Swabiese Alb]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Swartwoud]]
*[[Vogese]]
*[[Vulkaan-Eifel]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCCCC; background-color: #D6F1C9"

| '''Meteorologie'''

| [[Beeld:Chaparral Supercell 2.JPG|150px]]

*[[Blizzard]]
*[[Europese windstorm]]
*[[Mistral (wind)]]
*[[Orkaan Katrina]]
*[[Sandstorm]]
*[[Sneeu]]
*[[Storm]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Tornado]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #CCCCCC; background-color: #EFEFEF"

| '''Esoterika, religieuse utopisme en nuwe religieuse bewegings'''

| [[Lêer:Pentacle 3.svg|150px]]
[[Lêer:Church-of-Scientology-Los-Angeles-night-shot.jpg|150px]]

*[[Aetherius-geselskap]]
*[[Ásatrú]]
*[[Kerk van Satan]]
*[[Neopaganisme]]
*[[Noc Kupały]]
*[[Satanisme]]
*[[Sciëntologie]]
*[[Swart Mis]]
*[[Voedoeïsme]]
*[[Wicca]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #FFCC00; background-color: #FFF7D7"

| '''Kuns en argitektuur'''

|[[Lêer:Pergamonmuseum Pergamonaltar.jpg|150px]]
[[Lêer:Longleat House.jpg|150px]]
[[Lêer:Палац «Ластівчине гніздо» 1912–1917 рр. Гаспра (Крим).JPG|150px]]

* [[Baksteengotiek]]
* [[Ballets Russes]]
* [[Bauhaus]]
* [[Borsbeeld van Nefertiti]]
* [[Bröhan-Museum]]
* [[Brutalisme]]
* [[Campanile]]
* ''[[Case Study Houses]]''
* ''[[Country house]]''
* [[Crathes-kasteel]]
* [[Dekonstruktivisme]]
* [[Duwisib-kasteel]]
*[[Futurisme]]
* [[Gemeindebau]]
* [[Getty Villa]]
* [[Glasgow School of Art]]
* [[Ikoon]]
* [[J. Paul Getty Museum]]
* [[Katedraal]]
* [[Mezjrabpom]]
* [[Palais Strousberg]]
* [[Paleis van Kultuur en Wetenskap]]
* [[Paleis van Versailles]]
* [[Pergamonmuseum]]
* [[Pictorialisme]]
* [[Pollok House]]
* [[Regent's Canal]]
* [[Runkelstein-kasteel]]
* [[Russiese Ambassade in Berlyn]]
* [[Le Sacre du printemps]]
* [[Soho Manufactory]]
* [[Standard Bank-sentrum]]
* [[Stary Browar]]
* [[Swaelnes]]
* [[Tuinstad]]
* [[Villa Tugendhat]]

{| align=center width=400 border=0 cellpadding=4 cellspacing=4 style="border: 1px solid #AE00AE; background-color: #FFECFF"

| '''Ander gebiede'''

*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Barnsteen]]
*[[Koerant]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Posseël]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Hernubare energie]]
*[[Jeugherberg]]
*[[Kombinat]]
*[[Midsomerfees]]
*''[[Morris dance]]''
*[[Nouruz]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Oktoberfest]]
* [[Rynromantiek]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Strokiesverhaal]]
*[[Lêer:Cscr-featured.svg|10px]] [[Swabies-Alemanniese Karnaval]]
*[[United States Postal Service]]
*[[Wandervogel]]
| [[Beeld:Stamp-robert h goddard.jpg|150px]]

[[de:Benutzer:Voyageur]]
[[lt:Naudotojas:Voyageur]]
[[no:Bruker:Voyageur]]
286

wysigings