Verskil tussen weergawes van "Gore Vidal"

12 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Skakels
(Uitleg van bronteks)
k (Skakels)
 
Vidal het die kategorisering van seksuele identiteite as "homoseksueel" en "heteroseksueel" steeds as inherent vals verwerp en daarna verwys dat die oorgrote meerderheid individue die potensiaal het om panseksueel te wees.
 
Toe Vidal in 2012 oorlede is, was hy die laaste van 'n generasie Amerikaanse skrywers wat gedurende die [[Tweede Wêreldoorlog]] as soldate gedien het, waaronder J. D. Salinger, [[Kurt Vonnegut]], [[Norman Mailer]] en [[Joseph Heller]]. Hy word moontlik veral vir sy bytende opmerkings en sarkastiese humeur onthou. So het hy na homself as 'n ''gentleman bitch'' verwys en is as die 20ste eeu se antwoord op [[Oscar Wilde]] beskryf.<ref>''Gore Vidal Obituary - Channel 4 News, 1 Augustus 2012''</ref>
 
== Verwysings ==
23 239

wysigings