Verskil tussen weergawes van "Donald Trump"

k
Reverted 1 edit by Gekyume'sForeskin (talk) to last revision by KabouterBot. (TW)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Reverted 1 edit by Gekyume'sForeskin (talk) to last revision by KabouterBot. (TW))
Etiket: Ongedaanmaking
Op 70 jaar is Trump die oudste en welvarendste persoonlikheid wat ooit die amp van president van die VSA beklee het, asook die eerste sonder enige voorafgaande militêre of politieke loopbaan en die vyfde wat op nasionale vlak geen meerderheid van die uitgebragte stemme op hom verenig het nie. Trump is ook ’n belegger, skrywer en TV-persoonlikheid. In 1971 het hy die voorsitter van die eiendomsgroep geword wat in besit van sy familie is en dit hernoem tot ''[[The Trump Organization]]''. Hy het die onderneming vervolgens uitgebrei om die bou en renovasie van [[wolkekrabber]]s, [[hotel]]le, kasinos en gholfbane in te sluit. Die onderneming ''Trump Entertainment Resorts'' is deur hom gestig.
 
Hy het in Junie 2015 sy kandidatuur vir die Amerikaanse presidentskap van November 2016 aangekondig en is op 19 Julie 2016 deur die *****TRRepublikeinse Party amptelik as die party se presidentskandidaat benoem.
 
== Vroeë lewe ==
27

wysigings