Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep bygevoeg ,  6 maande gelede
k
Artsach het 'n droë en gematigde subtropiese klimaat met 'n jaarlikse gemiddeld van 11 °C. Die koudste maand is Januarie met 'n gemiddeld van -1 °C, terwyl daar in Julie 'n gemiddeld van 22 °C gemeet word. Die hoogste somertemperature word in die laer geleë streke van Martoeni en Martakert gemeet. Jaarlikse neerslae beloop in sommige dele van die land meer as 700 mm per jaar, maar kan in droër streke soos vlaktes ietwat minder as 500 mm wees. Die meeste reën val tussen Mei en Junie. Mis kom op meer as 100 dae per jaar voor. Bergwinde waai orals in die land, terwyl swaar storms gewoonlik net in die lente en somer voorkom.
 
Meer as 'n derde van Artsach is bebos. Die land is die natuurlike habitat van meer as 2 000 plantspesies, waarby die plantegroei van tipiese halfwoestyn-spesies in die steppegebiede tot Alpynse en tundratoendra-plante bo die boomgrens in die hooglande en berggebiede wissel.
 
== Ekonomie en infrastruktuur ==
98 784

wysigings