Verskil tussen weergawes van "Yasunari Kawabata"

geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Lewensgeskiedenis: interne skakel)
In die sestigerjare het Kawabata meer sosiaal geraak en deur die [[Verenigde State]] getoer, by universiteite klas gegee, propaganda gemaak vir politieke kandidate en jong skrywers bevorder. In 1968 ontvang hy die [[Nobelprys vir Letterkunde]].
 
Op [[16 April]] [[1972]], twee jaar na sy vriend [[Yukio Mishima]] selfmoord gepleeg het, pleeg Kawabata selfmoord, maar laat geen briefie agter nie.
 
== Belangrikste prestasies ==
11 036

wysigings