Verskil tussen weergawes van "Zubin Mehta"

2 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Zubin Mehta''' (gebore op 29 April 1936) is 'n Indiese dirigent van Westerse en Oosterse klassiek musiek. Hy is tans musikale direkteur van die Israeliese Filharmonies...')
 
Mehta is 'n ereburger van beide Florence (Firenze) en [[Tel Aviv]] ,en was in 1997 'n erelid van die Weense Staatsopera gemaak en van die [[Bavaria]] Staatsopera, in 2006.
 
Meer onlangs, het Mehta verskeie toere met die Bavaria Staatsopera onderneem en 'n besige skedule gehad van gasopvoerings as dirigent. In Desember 2006 het hy die "Kennedy Sentrum Eerbewys" ontvang en Oktober 2008 was hy deur die Japannese Imperiale Familie geeergeëer met die "Praemium Imperiale". In 2016 was Mehta aangestel as HonorereHonorêre Dirigent van die ''Teatro San Carlo'', [[Napels]].<ref>Artikel vertaal uit die Engels na Afrikaans vanuit die Engelse Wikipedia artikel oor 'Zubin Mehta'.</ref>
 
== Bronne ==
9 421

wysigings