Verskil tussen weergawes van "Game of Thrones"

35 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Die sewe koninkryke van Westeros word deur 'n reusagtige muur afgeskerm van 'n gebied in die noorde wat deur ewige ys bedek word. Die fiktiewe wêreld se klimaattoestande is wisselvallig - so is die lengte van die verskillende seisoene onvoorspelbaar, en kan vir jare duur.
[[Lêer:Kuslandskap naby Ballintoy, graafskap Antrim, Noord-Ierland.jpg|duimnael|links|Die kuslyn van die fiktiewe vasteland van Westeros waar die verhaal van ''Game of Thrones'' begin afspeel.<br />Baie van die buite-opnames het in Noord-Ierland ontstaan, soos in hierdie gebied naby Ballintoy. Ballintoy-hawe en Larrybane is twee van baie plekke in Noord-Ierland wat danksy die televisiereeks bekendheid verwerf het en tans deel uitmaak van ''Game of Thrones''-geesdriftiges se Noord-Ierse reiseroetes. Die landmassa op die gesigseinder is [[Skotland]]]]
[[Lêer:Hadrian's Wall - Flickr - gailhampshire.jpg|duimnael|links|Onder die indruk van die Romeinse Muur van Hadrianus in [[Noord-Engeland]] het George RR Martin die Ysmuur in die ''Ice and Fire''-romanreeks en ''Game of Thrones'' versin]]
[[Lêer:Game of Thrones Tapestry.jpg|duimnael|links|Die hele handeling van ''Game of Thrones'' word op 'n lang tapisserie uitgebeeld wat deur die [[Tapyt van Bayeux]] geïnspireer is en in die Ulster Museum in Belfast vertoon word]]
[[Lêer:Game of Thrones - SEASON 7 Episode 4.jpg|duimnael|links|Die Slag van die Goudpad - seisoen 7, aflewering 4, op die ''Game of Thrones''-tapyt in Belfast]]