Verskil tussen weergawes van "Hampshire"

38 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|}
 
'''Hampshire''' (soms ook '''Southamptonshire''' genoem) is 'n [[graafskap]] in die suide van [[Engeland]] in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die seremoniële graafskap sluit in die stede van [[Southampton]] en [[Portsmouth]], maar om administratiewe doeleindes beskik hierdie twee stede oor [[Unitêre owerhede van Engeland|unitêre gesagowerhede]] (''unitary authorities'').
 
Die seremoniële graafskap het 'n bevolking van 1,8 miljoen in die 2011-sensus gehad en die administratiewe graafskap 'n bevolking van 1,32 miljoen. Die seremoniële graafskap is die 5de grootste graafskap in die land. Die oppervlakte van die seremoniële graafskap is 3 769 km² en die administratiewe graafskap 3 679 km².