Verskil tussen weergawes van "Soechoi Su-33"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
(nie meer 'n saadjie nie)
(→‎Bewapening: Skakel)
 
== Bewapening ==
Die Su-33 kan sowel vir lug-tot-lug as lug-tot-grond gevegte gebruik word. In die grondaanvalsrol kan verskeie geleide en ongeleide [[missiele]] gebruik word, soos die [[Kh-29]]T bomme en missiele. Terselfdertyd is die Su-33 toegerus met lug-tot-lug missiele soos die [[R-27]]EM wat spesifiek ontwikkel is om kruismissiele te onderskep en te vernietig.
 
== Dataverbinding ==