Verskil tussen weergawes van "Bourbon whiskey"

67 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Voorbeeld bygevoeg
k
Etiket: 2017-bronwysiging
(Voorbeeld bygevoeg)
 
* ''Bonded Bourbon'' moet deur een enkele distilleerdery gestook word en mag slegs een jaargang bevat. Dit word vier jaar lank in spesiale stoorhuise verouder.
* ''Tennessee Whiskey'' mag slegs in die deelstaat Tennesse gestook word wat dit volgens die sogenaamde Lincoln County-metode deur 'n dik laag esdoring-[[houtskool]] gefiltreer word. Na hierdie proses word verwys as ''charcoal mellowing''. Die handelsmerk ''Jack Daniel's Tennessee Whiskey'' is die mees verkoopte bourbon whiskey in die Verenigde State.
* ''Kentucky Straight Bourbon'' mag slegs in Kentucky gedistilleer word waar dit vir 'n minimum van een jaar verouder. ''Jim Beam'' is 'n voorbeeld van 'n ''Kentucky Straight Bourbon.''
 
== Verwysings ==
95

wysigings