Verskil tussen weergawes van "Mekong"

402 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
+ Prente & Eksterne skakels
(Inligting bygewerk)
(+ Prente & Eksterne skakels)
| kaart = Mekong River watershed.png
| kaartbyskrif = Die stroomgebied van die Mekong.
| oorsprong = [[Guozongmucha]] ([[Volksrepubliek van China]])
| monding = Mekongdelta, [[Viëtnam]]<br />[[Suid-Chinese See]], [[Stille Oseaan]]
| stroomgebied_lande = [[Volksrepubliek van China]], [[Mianmar]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]]
| lengte = 4&nbsp;350 &nbsp;km (2&nbsp;703 myl)
| hoogte = 5&nbsp;224 &nbsp;m (17&nbsp;139 voet)
| monding_hoogte = 0 m
| afloop = 16&nbsp;000 &nbsp;m³/s (570&nbsp;000 ft³/s)
| stroomgebied = 795&nbsp;000 &nbsp;km² (307&nbsp;000 myl²)
| kaart_beeld = Mekong system color.png
| kaart_byskrif = Kaart van die Mekong-bekken in Asië.
}}
 
Die '''Mekong-rivierMekongrivier''' ([[Birmaans]]: မဲခေါင်မြစ်, [[Khmer]]: ទន្លេមេគង្គ, [[LaosiaansLao (taal)|Lao]]: ແມ່ນ້ຳຂອງ, [[Thai]]: แม่น้ำโขง, [[Viëtnamees]]: ''Mê Kông'', [[Chinees]]: 湄公河) is een van die wêreld se groot [[rivier]]e. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4&nbsp;350&nbsp;km en die opvangsgebied beslaan 795&nbsp;000&nbsp;km<sup>2</sup>².<ref>[http://www.shangri-la-river-expeditions.com/1stdes/mekong/mekongsource/IGSNRR2001.html Meer oor die bron van die Mekong RiverMekongriver (Die Langcang Jiang)]</ref> Vanaf die [[Tibet|Tibetaanse]]taanse plato loop die rivier deur die [[Volksrepubliek van China]] se [[Yunnan|Yunnan-provinsie]]provinsie, [[BurmaMianmar]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]].
 
Die uiterste seisoenale veranderinge in die vloei van die rivier en die teenwoordigheid van stroomversnellings en watervalle in die rivier maak dit moeilik om die rivier te bevaar.
 
Van [[Kratie]] in KampucheaKambodja stroomopwaarts is net sekere dele van die rivier bevaarbaar en is daar maar net 'n paar klein geïsoleerde vlaktes wat vir rysverbouing[[rys]]verbouing geskik is. Suid van [[Phnom Penh]] vorm die Mekong ʼn’n groot delta, wat een van die belangrikste rysverbouingsgebiede van Suidoos-Asië uitmaak.
Die Mekong, wat 4 500 km lank is, is een van die grootste riviere van Suidoos-Asië. Die rivier ontspring in die Hoogland van [[Tibet]] en vloei deur smal dale tussen hoë bergrûens suidwaarts tot diep in Kampuchea (voorheen [[Kambodja]]).
 
Die Mekong, wat 4 500 km lank is en 'n stroomgebied van 800 000 km<sup>2</sup> het, ontspring in die [[Tanglha-gebergte]] (6 &nbsp;000 &nbsp;m haaghoog), 'n bergketting noordoos van die [[Transhima lajaTranshimalaja]], in die Hoogland van Tibet.
Van [[Kratie]] in Kampuchea stroomopwaarts is net sekere dele van die rivier bevaarbaar en is daar maar net 'n paar klein geïsoleerde vlaktes wat vir rysverbouing geskik is. Suid van Phnom Penh vorm die Mekong ʼn groot delta, wat een van die belangrikste rysverbouingsgebiede van Suidoos-Asië uitmaak.
 
Die Mekong, wat 4 500 km lank is en 'n stroomgebied van 800 000 km<sup>2</sup> het, ontspring in die [[Tanglha-gebergte]] (6 000 m haag), 'n bergketting noordoos van die [[Transhima laja]], in die Hoogland van Tibet.
 
== Die bo-en middelloop ==
[[Lêer:Thai-Lao-Freundschaftsbruecke.jpg|duimnael|links|Die eerste vriendskapbrug tussen Thailand en Laos in Nong Khai]]
Van sy oorsprong tot naby [[Luang Prabang]] vloei die rivier deur nou dale tussen hoë bergkettings in 'n baie dun bevolkte gebied. Die klimaat is tipies vir hooggebergtes en die reënval laag. Hierdie deel van die rivier is nie bevaarbaar nie van wee stroomversnellings.
[[Lêer:Mekong-GD.jpg|duimnael|links|Die Mekong in die Chiang Rai-provinsie, Thailand]]
Van sy oorsprong tot naby [[Luang Prabang]] vloei die rivier deur nou dale tussen hoë bergkettings in 'n baie dun bevolkte gebied. Die klimaat is tipies vir hooggebergtes en die reënval laag. Hierdie deel van die rivier is nie bevaarbaar nie van wee stroomversnellings.
 
By Luang Prabang, op 'n hoogte van 350 &nbsp;m, waar die rivier vir die eerste keer 'n klein alluviale vlakte vorm, begin die middelloop. Luang Prabang is die noordelikste plek wat per skip bereik kan word en is in ʼn’n geïsoleerde rysgebied geleë. Suid van die stad tot by [[Vientiane]], 160 &nbsp;m bo seespieël, vloei die rivier weer deur 'n nou vallei. Tussen Luang Prabang en Vientiane daal die rivier 1 &nbsp;m/km.
 
Van Vientiane 270 &nbsp;km suidwaarts tot by Savannakhet, wat 140 &nbsp;m bo seespieël is, is daar 'n geringe daling van 7 tot 8 &nbsp;cm/ km. Hier eindig die bevaarbare deel van die middelloop van die rivier. Oos van [[Savannakhet]] is LaoLaos se enigste belangrike rysvlakte.
 
Ongeveer 200 &nbsp;km suid van Savannakhet, 90 &nbsp;m bo seespieël by [[Pakse]], is 'n studam in die rivier gebou. Die daling tussen die 2twee stede is 25 &nbsp;cm/km. Naby Pakse vloei die Mekong langs die [[Plato van Bolovens]] verby. Een van die belangrikste syriviere van die Mekong is die [[Mae Nam Mun]], wat in die [[Koratplato]] in die noordooste van [[Thailand]] ontspring en op die grens tussen LaoLaos en KampucheaKambodja in die Mekong uitmond.
 
In LaoLaos vloei baie riviere van die oostelike bergland na die Mekong. Die belangrikste is die [[Nam Theun]], [[Se Noi]], [[Se San]] en [[Se Kong]]. Die Mekong se waterstand kan aansienlike verskille toon in die droë seisoen rondom Februarie en Maart en sy hoogste vlak in die nat moesonperiode, wat in LaoLaos in Augustus en in KampucheaKambodja ongeveer 'n maand later begin.
 
== Die benedeloop en die delta ==
[[Lêer:Phnom Penh 104.91726E 11.56485N.jpg|duimnael|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Mekong in [[Phnom Penh]], [[Kambodja]]]]
Suid van [[Laos|Lao]] se grens met [[Kampuchea]] is die [[Khone-waterval]], wat ʼn belemmering vir skeepvaart vorm, maar van groot belang is vir energievoorsiening. Hier daal die rivier 22 m oor 'n afstand van 10 km. Tot by Kratie vloei die rivier nog deur 'n baie nou vallei, wat by [[Kompong Cham]] in 'n alluviale vlakte oorgaan.
[[Lêer:Mekong delta.jpg|duimnael|Nasa-Satellietbeeld van die Mekongdelta in Suid-Viëtnam]]
Suid van [[Laos|Lao]] se grens met [[Kampuchea]]Kambodja is die [[Khone-waterval]], wat ʼn’n belemmering vir skeepvaart vorm, maar van groot belang is vir energievoorsiening. Hier daal die rivier 22 &nbsp;m oor 'n afstand van 10 &nbsp;km. Tot by Kratie vloei die rivier nog deur 'n baie nou vallei, wat by [[Kompong Cham]] in 'n alluviale vlakte oorgaan.
 
By Phnom Penh sluit die belangrikste syrivier van die benedeloop, die Tonie Sap, hom by die Mekong aan. Hierdie rivier mond uit in die Tonie Sap-meer, wat ʼn’n baie belangrike regulerende werking op die waterstand van die Mekong het en daardeur ʼn’n natuurlike beskerming teen oorstromings in die delta van die rivier vorm.
 
Die delta begin suid van [[Phnom Penh]]. Vanweë hierdie natuurlike regulering is die rivier tot by Phnom Penh (550 &nbsp;km van die monding af) die hele jaar bevaarbaar. In die reënseisoen - van Augustus tot November - vloei water van die Mekong deur 'n kanaal wat die rivier met die [[Tonie Sap]], net bokant Phnom Penh, verbind, waardeur die gevaar van oorstroming verminder word.
 
Wanneer die Mekong se watervlak in die droë seisoen, van Januarie tot Mei, daal, vloei water uit die Tonie Sap na die rivierterugrivier terug. Suid van Phnom Penh, 300 &nbsp;km van die monding af, begin die Mekong-delta, wat 'n oppervlakte van 70 &nbsp;000 &nbsp;km<sup>2</sup>² beslaan. Tot hier toe was die vrugbare alluviale vlakte langs die rivier relatief klein, maar die delta vorm een van die belangrikste rysverbouingsgebiede van [[Suidoos-Asië]].
 
In die middel en in die ooste van die delta is die bevolkingsdigtheid baie hoog. Die moerassige noordooste is egter dun bevolk, terwyl vestiging in toenemende mate in die westelike en suidelike dele geskied. 'n Studiegroep waaraan 18 lande in samewerking met die [[VVO]] deelneem, werk aan die [[Laer-Mekong-projek]], waarmee beoog word om die energievoorslenings- en besproeiingsmoontlikhede en die bevaarbaarheid van die rivier te verbeter.
 
== Fauna ==
Die [[Mekong-kom]] is een van die gebiede van die wêreld met die rykste biodiversiteit. Meer as 12001&nbsp;200 [[vis]]spesies is geïdentifiseer en daar kan moontlik soveel as 17001&nbsp;700 wees. [[Visvang]] is een van die belangrike ekonomiese aktiwiteite in die gebied en 'n noodsaaklike bron van [[proteïene]] in die plaaslike dieet. Daar word beraam dat daar met soveel as 120 visspesies handel gedryf word maar die meeste van die handel word oorheers deur sowat 10&ndash;2010–20 spesies.<ref>[http://www.mrcmekong.org/download/free_download/Mekong_Development_No2.pdf 'n Verhandeling deur die Mekong rivierkommissie oor die vissery en biodiversiteit van die Mekong]</ref>
 
== Verwysings ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409591, volume 18, bl. 106
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 09084095910-908409-59-1, volume 18, bl. 106
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Mekong-River|title=Mekong River|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=6 April 2019}}
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Geografie van Kambodja]]
[[Kategorie:Geografie van Laos]]
[[Kategorie:Geografie van Thailand]]
[[Kategorie:Riviere in Mianmar]]
[[Kategorie:GeografieRiviere vanin Thailand]]
[[Kategorie:Riviere in Viëtnam]]
[[Kategorie:Riviere in die Volksrepubliek van China]]