Verskil tussen weergawes van "Egeïese See"

742 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei = [[Maritsa]], [[See van Marmara]]
| Uitvloei =
| Eiland = [[Delos]], [[Dodekanese]], [[Kreta]], [[Kuklade]], [[Lesbos]], [[Rhodos]]
| Eiland =
| Nedersettings = [[Athene]], [[Heraklion]], [[Izmir]], [[Rhodosstad]], [[Thessaloniki]]
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
Die '''Egeïese See''' ([[Grieks]]: Αιγαίο Πέλαγος, [eˈʝeo ˈpelaɣos], {{Audio|Ell-Aigaio Pelagos.ogg|luister}}; [[Turks]]: ''Ege Denizi'', [e̞ɟe̞ de̞n̪iz̪i]) is 'n gedeelte van die [[Middellandse See]] wat deur [[Griekeland]] begrens word aan die westekant, [[Turkye]] aan die oostekant en [[Kreta]] na die suide. Na die noorde word dit verbind met die [[See van Marmara]], en uiteindelik die [[Swartsee]], deur onderskeidelik die [[Dardanelle]] en [[Bosporus]]. Die see was aanvanklik bekend as '''Archipelago''' (in antieke Grieks: Αρχιπέλαγος). Die betekenis van hierdie naam het intussen verander en verwys tans na die Egeïese eilande in dié [[see]], en meer algemeen na enige eilandgroep.
 
[[Lêer:Aegean Sea map.png|duimnael|links|Kaart van die Egeïese See]]
Die belangrikste nedersettings aan die see is [[Athene]], [[Heraklion]], [[Rhodosstad]] en [[Thessaloniki]] in Griekeland asook [[Izmir]] in Turkye. Van die belangrikste riviere wat in dié see uitmond is die [[Maritsa]]. Van die eilande in die Egeïese See sluit in [[Delos]], [[Dodekanese]], [[Kreta]], [[Kuklade]], [[Lesbos]] en [[Rhodos]].
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie-kategorie inlyn|Aegean Sea}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Aegean-Sea|title=Aegean Sea|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=7 April 2019}}
 
{{Saadjie}}
{{Waterliggame van die wêreld}}
 
{{Normdata}}