Verskil tussen weergawes van "Irannese Rewolusie"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
Skakel
k (Skakel)
|gebied =
|resultaat =
* Afsetting van [[Sjah]] [[MohammedMohammad Reza Pahlavi]]
* Stigting van die Islamitiese Republiek van Iran
* Iran-Irak-oorlog
}}
 
Die '''Iranse Rewolusie''' ([[Persies]]: انقلاب اسلامی, ''Enghelābe Eslāmi'' of انقلاب بیست و دو بهمن) was 'n [[rewolusie]] in [[Iran]] waarby die diktatoriale, pro-Westerse [[sjah]] [[MohammedMohammad Reza Pahlavi]] uit die mag verdryf is ten gunste van, uiteindelik, 'n [[Islamistiese republiek]] onder leiding van [[ajatolla]] [[Ruhollah Khomeini]]. Die rewolusie het in twee fases plaasgevind. In die eerste fase het 'n alliansie van liberale, linkse en religieuse groeperinge die sjah verdryf. In die tweede fase, gereeld na verwys as die '''Islamitiese Rewolusie''', het Khomeini die mag oorgeneem.
 
Die rewolusie het in November 1978 begin, al was daar alvorens reeds uitgebreide proteste. Op 16 Januarie 1979 het die sjah gevlug, al het hy die as 'n lang vakansie voorgewend. Op 1 Februarie het Khomeini uit sy ballingskap in Frankryk teruggekeer en het hy vinnig begin om die pluralistiese rewolusie te vorm na 'n strewe na absolute mag vir die geestelikheid.
18 673

wysigings