Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Boshof"

Ná ds. Van Wyk het ook nog die volgende leraars in die gemeente gestaan tydens die eerste 129 jaar van sy bestaan: P.S. van Heerden (1885 – '99), D. Bosman (1899–1904), P. van der Merwe (1905 – '12), A.J. Malherbe (1913 – '35), E.J. du Toit (1935 – '39), P. Grobbelaar (1940 – '45) en H.J. Otto (1946 — [[28]] [[April]] [[1985]]). In ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]'' van 1952 is berig: "Waar hierdie gemeente (D.V.) oor enkele jare sy eeufees kan vier, kan hy met groot dankbaarheid jeens God terug kyk op 'n eeu van genade. Die gemeente het weliswaar in sy geskiedenis ook veelbewoë tye belewe, maar was o.a. geseën met toegewyde en diensvaardige leraars wat, met medewerking van die kerkrade en lidmate, die gemeente opgebou het tot 'n liggaam wat, ons vertrou, God welbehaaglik is."
 
== Enkele leraarsLeraars ==
* Hendrik Wilhelmus Brandt, 1864 tot 1870 (eerste leraar)
* Johannes Hendrik van Wyk, November 1871 tot Oktober 1884
* Pieter Grobbelaar, 1940 tot 1945
* Hendrik Johannes Otto, 1946 tot [[28 April]] [[1985]] (toe hy sy emeritaat aanvaar)
*Lindo van Zyl Pieters 1977 tot 1983
* Johannes Jacobus Louw, 1984–20001984 tot 2000
*Etienne du Preez 1985 tot 1989
*H.A. (Braam) van der Merwe 1989 tot 2001
*Lindo van Zyl Pieters 2001 tot 2017
*Andreas Johannes van Rooyen 2017 tot hede
 
== Bronne ==
* {{af}} [[Phil Olivier|Olivier, ds. P.L.]] 1952. ''[[Ons gemeentelike feesalbum]]''. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.
* {{af}} [[Karel Schoeman|Schoeman, Karel.]] 1982. ''Vrystaatse Erfenis. Bouwerk en geboue in die 19de eeu''. Kaapstad, Pretoria, Johannesburg: Human & Rousseau
*ds L. V. Z. Pieters 2006 ''My Erfenis is vir my mooi: Ter Herdenking van die 150-jarige feesviering''
*Jaarboer van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2019
 
== Verwysings ==
* {{en}} [http://www.artefacts.co.za/main/Buildings/bldgframes.php?bldgid=7293 Foto's van die kerkgebou op Artefacts.co.za]. URL besoek op 24 November 2014.
* {{en}} [http://www.artvalue.com/auctionresult--boonzaier-gregoire-johannes-19-ng-kerk-boshoff-1632472.htm Besonderhede oor 'n skildery deur [[Gregoire Boonzaier]] van die NG kerk Boshof, soos dit gelyk het voor dit vernuwe is.] URL besoek op 24 November 2014.
*https://www.facebook.com/ngkboshof
 
{{DEFAULTSORT:Boshof, NG gemeente}}
3

wysigings