Verskil tussen weergawes van "Baarmoeder"

418 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Kassie
(Kassie)
{{Inligtingskas anatomie
[[Beeld:Figure_28_02_01.JPG|thumb|230px|Verskillende strukture wat om die menslike baarmoeder geleë is of daarmee verband hou.]]
| kop = Baarmoeder
| latyn = ''uterus''
| grieks = ὑστέρα (''hystéra'')
| beeld = Figure_28_02_01.JPG
| beeldgrootte = 230px
[[Beeld:Figure_28_02_01.JPG|thumb|230px| onderskrif = Verskillende strukture wat om die menslike baarmoeder geleë is of daarmee verband hou.]]
| MeshID = D014599
| Dorlands =
| stelsel = [[Voortplanting]]stelsel
| ligging = [[Bekken]]
| slagaar = Eierstokslagaar <br>Baarmoederslagaar
| aar = Baarmoederare
| senuwee =
| aanhegting =
| werking =
}}
 
Die '''baarmoeder''' is ’n vroulike sekondêre [[seks]][[orgaan]] wat belangrik in die [[voortplanting]] van die [[mens]] en die meeste ander [[soogdier]]e is. Die onderkant van die menslike baarmoeder, die serviks, loop uit in die [[vagina]], terwyl die bokant met die [[Fallopiusbuis]]e verbind is. Dit is binne die baarmoeder dat die [[embrio]] ná [[bevrugting]] tot ’n [[fetus]] ontwikkel.