Verskil tussen weergawes van "Kappadosië"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
+ skakel
k (+ skakel)
|streek = [[Asië]]
|duimdrukkerkaart = Turkye
|duimdrukkerkaartbyskrif = PosisieLigging van Kappadosië in Turkye
|duimdrukkeretiketposisie = onderkant
|duimdrukkerkaartgrootte =
|kaart_byskrif =
|lengtegraad_s = 13
|lengtegraad_OW = O
|köordinatekoördinate =
|jaar = 1985
|sessie = 9de
|uitbreding uitbreiding =
|bedreigd =
}}
 
'''Kappadosië''' ([[Turks]]: ''Kapadokya'', van die [[Grieks]]e Καππαδοκία, ''Kappadokía'') is ’n streek in Sentraal-[[Turkye]], grootliks in die Nevşehir-provinsie.
 
Die naam is regdeur die geskiedenis in [[Christendom|Christelike]] bronne gebruik en is steeds die naam van ’n streek met buitengewone natuurlike wonders, veral die unieke "feëskoorstene", en ’n unieke historiese en kulturele erfenis. Dit is ’n [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]].
 
In die tyd van [[Herodotus]] is berig dat die Kappadosiërs die hele streek van [[Taurus-gebergte|Berg Taurus]] tot naby die [[Swartsee]] bewoon het. In hierdie sin is Kappadosië se grens in die suide gevorm deur die [[Taurus-gebergte]] wat dit van [[Silisië]] skei, in die ooste deur die Bo-[[Eufraat]]-rivier en die [[Armenië|Armeense]] Hoogland, in die noorde deur [[Pontus]] en in die weste deur [[Likaonië]] en Oos-[[Galasië]].<ref>Van Dam, R. ''Kingdom of Snow: Roman rule and Greek culture in Cappadocia.'' Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 2002, bl.13. [http://books.google.com/books?id=Iskwzsz51KMC&printsec=frontcover&source=gbs_v2_summary_r&cad=0#v=onepage&q=&f=false]</ref>
 
== Etimologie ==
{{Konings van Kappadosië}}
{{Romeinse provinsies 120}}
 
{{Normdata}}