Verskil tussen weergawes van "Alexanderbaai"

73 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Beeld:Eerste saal op Alexanderbaai.jpg|duimnael|links|270px|In die vroeë jare het dié saal (links) as kerk sowel as bioskoop gedien.]]
 
'''Alexanderbaai''' ([[Engels]]: '''Alexander Bay''') is 'n diamantmyndorp geleë in die mees noordwestelike hoek van [[Suid-Afrika]], in die [[Noord-Kaap]], sowat 10 km suid van [[Oranjemund]], wat aan die noordoewer van die [[Oranjerivier]] in [[Namibië]] geleë is. Die grensoorgang via die Ernest Oppenheimer-brug oor die Oranjerivier na [[NamibiëOranjemund]] is 'n paar kilometer stroomop van die dorpie.
 
Die gebied om die dorp bevat die rykste neerslae alluviale (spoel-) [[diamant]]e ter wêreld. Dit was egter [[koper]] wat tot die ontstaan van die dorp aanleiding gegee het, toe [[James Alexander]], die vader van die koperbedryf in [[Namakwaland]], koper op vragskuite hierheen laat dryf het om op skepe in die baai te laai. Dié stelsel was in gebruik tot die smalspoorlyn van [[Okiep]] na [[Port Nolloth]] in 1876 in gebruik geneem is.
[[Oester]]s word ook hier gekweek.
 
== SienLees ook ==
* [[Anenouspas]]
* [[Grensposte van Suid-Afrika]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
4 411

wysigings