Verskil tussen weergawes van "Monroeleer"

56 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Beeld
k (Kategorie)
(Beeld)
[[Lêer:James Monroe 02.jpg|duimnael|[[James Monroe]]]]
Die '''monroeleer''' (ook '''monroedoktriene''') was 'n beginsel in die buitelandse beleid van die [[Verenigde State]] vanaf die [[19de eeu]]. Die term is afgelei van 'n toespraak wat Amerikaanse president [[James Monroe]] in [[1823]] voor die Amerikaanse Kongres gegee het. Monroe verklaar enige vorm van Europese betrokkenheid in die Wes-Halfrond taboe, met verwysing na politieke ingryping in die nuut onafhanklike lande in [[Suid-Amerika]] en nuwe pogings om Amerika te koloniseer. Monroe het egter belowe om die bestaande kolonies in die hande van die Europese magte te respekteer.
 
14 321

wysigings