Heilige Alliansie: Verskil tussen weergawes

k
Skakel
k (kaart)
k (Skakel)
{{legend|#90A3EF| [[Russiese Ryk]] }}
]]
Die '''Heilige Alliansie''' was 'n alliansie van [[Russiese Ryk|Rusland]], [[Keiserryk Oostenryk|Oostenryk]] en [[Pruise]], gestig op 26 September 1815 in [[Parys]] op die inisiatief van tsaar [[Aleksander I van Rusland]], as deel van die herstel van [[Europa]] ná die val van [[Napoleon Bonaparte]].
 
Die alliansie is gesluit om 'n [[Christelike]] teenwig te bied teen die sekulêre en demokratiese idees van die [[Franse Revolusie]]. In daardie tyd was die tsaar onder die invloed van 'n Russiese [[Mistisisme|mistikus]], Baroness Barbara Juliana von Krüdener. Die idee vir die alliansie het waarskynlik van haar gekom.
24 155

wysigings