Verskil tussen weergawes van "Game of Thrones"

13 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Rol weergawe 1967325 deur Voyageur (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
}}
 
'''''Game of Thrones''''' is 'n [[Verenigde State|Amerikaanse]] fantasie-dramareeks wat deur David Benioff en D. B. Weiss vir die kabeltelevisiekanaal HBO in die rolprentateljee ''Titanic Studios'' in [[Belfast]], [[Noord-Ierland]], vervaardig word. Buiteopnames hetis naasin Noord-Ierland en ander plekke in die [[Verenigde Koninkryk]] ookasook in [[Kroasië]], [[Ysland]], [[Marokko]], [[Spanje]], [[Malta]], [[Kanada]] en die Verenigde State ontstaangemaak.
[[Lêer:Wondercon 2015-7710 (17062241142).jpg|duimnael|links|200px|''Game of Thrones''-geesdriftiges tree in die kostuums van hul gunstelingkarakters Jaime en Cersei Lannister op]]
Die TV-reeks, wat deur kritici gunstig ontvang is en ook kommersiële sukses behaal het, baseeris gebaseer op die Amerikaanse skrywer [[George R. R. Martin]] se epiese fantasiereeks ''A Song of Ice and Fire''. Martin is self betrokke by die verfilming van sy romans. Die eerste aflewering is op 17 April 2011 uitgesaai. Die sesde seisoen het op 26 Junie 2016 geëindig toe die 60ste aflewering uitgesaai is. 'n Sewende seisoen met sewe aflewerings is in 2017 uitgesaai en het op 27 Augustus geëindig, die agste en finale seisoen sal volgens HBO vanaf April 2019 gebeeldsaaiuitgesaai word. SkietwerkVerfilming in Noord-Ierland vir die agste seisoen het op 10 Oktober 2017 begin.<ref>[http://watchersonthewall.com/game-thrones-may-go-lord-rings-anti-drone-eagles-season-8-cast-sighted-around-belfast/ ''watchersonthewall.com: The cast is sighted all around Belfast for season 8 & Game of Thrones may go all Lord of the Rings with anti-drone eagles. Besoek op 11 Oktober 2017'']</ref>
 
Die reeks se handeling speel op Westeros en Essos af, twee vastelande van 'n fiktiewe wêreld wat aan die [[Europa|Europese]] [[Middeleeue]] ontleen is - en hier veral die 15de eeuse Engelse [[Rose-oorlog|Oorlog van die rose]] tussen die adelshuise [[Huis van York|York]] en [[Huis van Lancaster|Lancaster]]. Vir die hoofkontinent Westeros het dan ook die [[Britse Eilande]] as voorbeeld gedien.<ref>[https://www.washingtonpost.com/news/worldviews/wp/2016/05/29/the-main-continent-in-game-of-thrones-is-modeled-on-the-british-isles/?utm_term=.3d62446758d9 ''The Washington Post, 29 Mei 2016: How the main continent in ‘Game of Thrones’ is modeled on the British Isles. Besoek op 8 November 2018'']</ref>
 
Westeros se geskiedenis, soos beskryf deur George R.R. Martin, is geïnspireer deur die historiese patroon van invalle en die vestiging van nuwe setlaars waardeur die Britse Eilande se samelewing oor die eeue heen gevorm is - vanaf die [[Kelte|Keltiese]] migrasietyd tot die aankoms van die Angel-Saksers, die [[Wikings|Wiking]]-invalle en die vestiging van [[Normandië]]rs.
 
Die sewe koninkryke van Westeros word deur 'n reusagtige muur afgeskerm van 'n gebied in die noorde wat deur ewige ys bedek word. Die fiktiewe wêreld se klimaattoestande is wisselvallig - so is die lengte van die verskillende seisoene onvoorspelbaar, en kan vir jare duur.
[[Lêer:Kuslandskap naby Ballintoy, graafskap Antrim, Noord-Ierland.jpg|duimnael|links|Die kuslyn van die fiktiewe vasteland van Westeros waar die verhaal van ''Game of Thrones'' begin afspeel.<br />Baie van die buite-opnames het in Noord-Ierland ontstaan, soos in hierdie gebied naby Ballintoy. Ballintoy-hawe en Larrybane is twee van baie plekke in Noord-Ierland wat danksy die televisiereeks bekendheid verwerf het en tans deel uitmaak van ''Game of Thrones''-geesdriftiges se Noord-Ierse reiseroetesreisroetes. Die landmassa op die gesigseinder is [[Skotland]]]]
[[Lêer:Hadrian's Wall - Flickr - gailhampshire.jpg|duimnael|links|Onder die indruk van die Romeinse Muur van Hadrianus in [[Noord-Engeland]] het George RR Martin die Ysmuur in die ''Ice and Fire''-romanreeks en ''Game of Thrones'' versin]]
[[Lêer:Game of Thrones Tapestry.jpg|duimnael|links|Die hele handeling van ''Game of Thrones'' word op 'n lang tapisserie uitgebeeld wat deur die [[Tapyt van Bayeux]] geïnspireer is en in die Ulster Museum in Belfast vertoon word]]
3 243

wysigings