Verskil tussen weergawes van "Boeing 707"

14 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
taalversorging
k (thumb → duimnael)
(taalversorging)
[[Lêer:Boeing 707-329 Sabena short fin 1960.jpg|duimnael|links|'n Boeing 707-329.]]
 
Die '''Boeing 707''' was die eerste kommersiële passasierstraalvliegtuig wat deur [[Boeing|Boeing-korporasie]] vervaardig is. Die vliegtuie is in verskillende konfigurasies gebou wat tussen 150 en 189 passasiers oor 'n afstand van 4500 tot 9500 km kon vervoer. Boeing begin in [[1955]] met produksie, maar beëindig die vervaardiging daarvan in [[1979]]. Die vliegtuig se vier enjins is deur [[Pratt & Whitney]] verskaf.
 
Boeing het in [[1955]] met 707-produksie begin, en die vervaardiging is uiteindelik in [[1979]] gestaak. Die vliegtuig se vier enjins was deur [[Pratt & Whitney]] verskaf.
 
== Verwysings ==
98 637

wysigings