Verskil tussen weergawes van "Narmada"

64 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
+ skakels
k (+ skakels)
 
| hoogte = 1 048 m (3 438 voet)
| monding_hoogte = 0 m (0 voet)
| afloop = 1&nbsp;447&nbsp;m³/s (51&nbsp;100&nbsp;ft³/s)<ref>{{en}} {{cite book | last = Kumar | first = Rakesh | last2 = Singh | first2 = R.D. | last3 = Sharma | first3 = K.D. | title = Water Resources of India | journal = Current Science | volume = 89 | issue = 5 | pages = 794–811 | publisher = Current Science Association | location = [[Bangalore]] | date = 10 September 2005 | url = http://www.currentscience.ac.in/Downloads/article_id_089_05_0794_0811_0.pdf | accessdate = 2227 DesemberApril 20162019 }}</ref>
| stroomgebied = 98&nbsp;800&nbsp;km² (38&nbsp;147&nbsp;myl²)
| kaart_beeld = Narmadarivermap.jpg
| kaart_byskrif = Kaart van die Narmada-bekken in Asië.
}}
 
Die '''Narmada''' ([[Hindi]]: नर्मदा, ''narmadā'', [nʌɽmʌdɑː], [[Gujarati]]: નર્મદા નદી), '''Nerbudda''' of '''Rewa''' is die grootste [[wes]]-vloeiende [[rivier]] in [[Indië]]. Die rivier, met 'n lengte van 1&nbsp;315&nbsp;km (817&nbsp;myl), is ná die [[Indus]], [[Brahmaputra]], [[Ganges]] en [[Godavari]] die vyfde langste rivier in [[Suid-Asië]]. Die Narmada word in die [[Hindoeïsme]] as heilig beskou, wat van dié rivier 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes maak.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Narmada-River|title=Narmada River|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|date=15 Desember 2012|accessdate=2227 DesemberApril 20162019}}</ref> Dié rivier vorm die tradisionele grens tussen Noord-Indië met die Gangesvallei en Suid-Indië met die Dekan-plato. Die Narmada se hele rivierloop word in die noorde deur die Vindhya- en in die suide deur die Satpura-gebergtes begrens. Daarbenewens vorm die Narmada se onderloop die noordelike grens van die [[Wes-Ghats]].
 
[[Lêer:White Marble Rocks at Bhedaghat.jpg|duimnael|links|Marmerklippe langs die Narmadarivier naby [[Jabalpur]]]]
[[Lêer:Omkareshwar1.JPG|duimnael|links|Die Narmada in Omkaresjwar]]
Die Narmada ontspring in die Amarkantak-plato in Sentraal-Indië, net oos van [[Jabalpur]] in die deelstaat [[Chhattisgarh]]. Aansluitend vloei dié rivier in 'n westelike rigting en bereik die deelstaat [[MadhjapradesjMadhya Pradesh]]. Hier vloei dié rivier net suid van [[Bhopal]] en [[Indore]]. Daarna bereik die Narmada die deelstaat [[Gujarat]] net suid van [[Vadodara]] en mond net noord van [[Surat]] in die Golf van Khambhat, wat deel uitmaak van die [[Arabiese See]], uit.
Die '''Narmada''' ([[Hindi]]: नर्मदा, ''narmadā'', [nʌɽmʌdɑː], [[Gujarati]]: નર્મદા નદી), '''Nerbudda''' of '''Rewa''' is die grootste [[wes]]-vloeiende [[rivier]] in [[Indië]]. Die rivier, met 'n lengte van 1&nbsp;315&nbsp;km (817&nbsp;myl), is ná die [[Indus]], [[Brahmaputra]], [[Ganges]] en [[Godavari]] die vyfde langste rivier in [[Suid-Asië]]. Die Narmada word in die [[Hindoeïsme]] as heilig beskou, wat van dié rivier 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes maak.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Narmada-River|title=Narmada River|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|date=15 Desember 2012|accessdate=22 Desember 2016}}</ref> Dié rivier vorm die tradisionele grens tussen Noord-Indië met die Gangesvallei en Suid-Indië met die Dekan-plato. Die Narmada se hele rivierloop word in die noorde deur die Vindhya- en in die suide deur die Satpura-gebergtes begrens.
 
Die Narmada ontspring in die Amarkantak-plato in Sentraal-Indië, net oos van [[Jabalpur]] in die deelstaat [[Chhattisgarh]]. Aansluitend vloei dié rivier in 'n westelike rigting en bereik die deelstaat [[Madhjapradesj]]. Hier vloei dié rivier net suid van [[Bhopal]] en [[Indore]]. Daarna bereik die Narmada die deelstaat [[Gujarat]] net suid van [[Vadodara]] en mond net noord van [[Surat]] in die Golf van Khambhat, wat deel uitmaak van die [[Arabiese See]], uit.
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie-kategorie inlyn|Narmada River}}
 
{{Saadjie}}
 
{{Indiësaadjie}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Chhattisgarh]]
[[Kategorie:Gujarat]]
[[Kategorie:MadhjapradesjMadhya Pradesh]]
[[Kategorie:Riviere in Indië]]