Verskil tussen weergawes van "Asa"

220 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
kNo edit summary
 
'''Asa''' was die derde koning van die [[koninkryk van Juda]] en het 41 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning [[Dawid]] en die seun van koning [[Abia]]. Volgens die [[Bybel]] het hy soos sy pa die Here gedien en godsdienstige hervormings verorden. Volgens die Bybel het hy egter teen die Here se wil ’n verdrag met die Arameërs gesluit.
 
== Verwysings in die Bybel ==
 
 
== Literatuur ==
 
* Die Bybel (1953-Vertaling)
*Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Bybel]]
[[Kategorie:Christendom]]
[[Kategorie:Konings van die Koninkryk van Juda]]
[[Kategorie:Sterftes in 873 v.C.]]
2 215

wysigings