Verskil tussen weergawes van "Keiser"

831 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Bygewerk
(Sjina→China)
(Bygewerk)
 
[[Lêer:Caesar-Altes-Museum-Berlin.jpg|duimnael|regs|200pxupright|Gaius Julius Caesar]]
 
'n '''Keiser''' is 'n manlike [[monarg]] en leier van 'n keiserryk. ''Keiserin'' is die vroulike weergaweeweknie. Die titel is afkomstig van die latynse ''Caesar'' afkomstig van Gaius [[Julius Caesar]]. ’n Keiser word beskou as hoër as 'n [[koning]]. Van die lande soos die [[Duitse Keiserryk]] en die [[Keiserryk Oostenryk]] was in hul geheel onder die gesag van 'n keiser, terwyl enkele dele van die lande as 't ware koninkryke gevorm het en dus deur konings beheer is. Byvoorbeeld was die [[Koninkryk Pruise]] deel van die Duitse Keiserryk en die Pruisiese koning was in personele unie gelyktydig keiser van die Duitse Ryk, terwyl lande soos [[Beiere]], [[Sakse]] en Württemberg hul eie konings gehad het. In Oostenryk-Hongarye was die Keiser van Oostenryk gelyktydig koning van Hongarye.
 
'n Keiser kom gewoonlik aan bewind wanneer een van sy ouers sterf. In sommige lande stem mense vir 'n nuwe keiser vanuit 'n lys van kandidate.
 
Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die [[Keiser van Japan]]. Oor die geskiedenis het verskeie lande op verskillende tye keisers gehad, insluitende [[Brasilië]], [[Meksiko]], [[Keiserryk van Ethiopië|Ethiopië]], [[Indië]] ([[Mogolryk]] en [[Brits-Indië]]), [[Iran]], [[Korea]], die [[ChinaChinese Keiserryk]], die [[Duitse Keiserryk]], die [[Keiserryk Oostenryk]], [[Oostenryk-Hongarye]], die [[Romeinse Ryk]], die [[Bisantynse Ryk]], die [[Ottomaanse Ryk]], [[Frankryk]] en die [[Russiese Ryk]].
 
== Eksterne skakels ==
* {{WiktCommonsKategorie-inlyn|keiserEmperors}}
{{Wikt-inlyn|keiser}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/emperor-title|title=Emperor|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=1 Mei 2019}}
 
{{Saadjie}}
 
{{Normdata}}