Verskil tussen weergawes van "Rekenaardrukker"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
k
kkk→kk
k (Lêerparameters vertaal)
k (kkk→kk)
Inkstraaldrukkers is ook baie stadiger as laserdrukkers. Inkstraaldrukkers het ook die nadeel dat bladsye moet droog word alvorens hulle hanteer kan word; te vroeë hantering kan daartoe lei dat die ink oor die bladsy smeer.
 
==== Termiese wasdrukkkerswasdrukkers ====
'''Termiese inkdrukkers''' wat ook soms as '''faseveranderingsdrukkers''' bekend staan is 'n soort termiese drukker. Hulle gebruik soliede, gekleurde was-stokkies wat op die medium gesmelt word. Hulle word algemeen gebruik as kleurdrukkers in kantore en is uiters geskik vir drukwerk op media wat nie poreus is nie, soos onder andere op transparante. Die kostes van hierdie drukkers is soortgelyk as dié van 'n laserdrukkers. Die nadele van hierdie drukkers is dat hulle kragverbruik baie hoog is. Verder is [[Xerox]] ook die enigste vervaardiger van hierdie soort drukker.
 
51

wysigings