Verskil tussen weergawes van "Everard Fichardt"

9 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
=== Persoonlike lewe ===
Hy is op [[11 April]] [[1907]] in Bloemfontein getroud met Cecilia Johanna (Hanna) Steyn, ’n dogter van president [[M.T. Steyn]], en uit die huwelik word twee seuns (Theunis en Everard Rudolf) en drie dogters (Cecilia, Ella en Tibbie) gebore.<ref name=":0" /> As kranige sportman verteenwoordig hy die [[Oranje-Vrystaat]] op die krieketveld in die [[1903]]/[[1904]] seisoen en hy speel ook rugby.
 
Hy is op [[27 Mei]] [[1924]] in Bloemfontein selfdood, vermoedelik omdat sy swak gesondheid na ’n mislukte blindedermoperasie in sy jong jare hom gekwel en dit tot depressie gelei het.<ref>Gericke, Marietjie 9 Julie 2015: http://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/Splinters-en-dorings-sal-oe-laat-rek-beloof-historikus-20150709</ref>