Verskil tussen weergawes van "J.C. Kannemeyer"

42 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Uitleg van bronteks)
(Verbeter)
| naam = J.C. Kannemeyer
| bynaam =
| beeld = Kannemeyer.jpg
| onderskrif =
| geboortenaam = John Christoffel Kannemeyer
| voetnotas =
}}
[[Lêer:Kannemeyer.jpg|duimnael|Prof. J.C. Kannemeyer]]
Prof. '''John Christoffel Kannemeyer''' (*31 Maart 1939, Robertson – †25 Desember 2011, Stellenbosch) was 'n akademikus, letterkundige en skrywer. Hy is veral bekend vir die biografieë wat hy geskryf het, onder andere die lewensverhale van [[D.J. Opperman]], [[C.J. Langenhoven]], [[C. Louis Leipoldt]] en [[Uys Krige]]. Hy het enkele dae voor sy dood sy laaste biografie, oor die [[Nobelprys]]wenner [[J.M. Coetzee]], voltooi.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/SA-letterkundige-sterf-op-Kersdag-20111226 SA-letterkundige sterf op Kersdag], [[Nuus24]], 26 Desember 2011</ref><ref>[http://www.stellenboschwriters.com/kannemey.html J. C. Kannemeyer op stellenboschwriters.com], besoek op 26 Desember 2011</ref>
 
116 364

wysigings