Verskil tussen weergawes van "Benito Mussolini"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
In 1925 is daar begin met 'n stelsel van korporatisme: die ekonomiese lewe is in bedryfstakke onder leiding van die staat ingedeel. Sowel werkgewers as werknemers in bepaalde bedryfstakke is in die groepe verenig. Dié stelsel het vir die werknemers agteruitgang beteken, hoewel die teendeel in propaganda aangevoer is.
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 146-1969-065-24, Münchener Abkommen, Ankunft Mussolini.jpg|duimnael|Benito Mussolini saam met Adolf Hitler, met wie hy die Spil- en later die Staalverdrag aangegaan het.]]
Mussolini het na ekonomiese selfbestuur (outargie) en na die uitbreiding van die bevolking gestreef en 'n uitgebreide propagandaveldtog vir groot gesinne is gevoer. 'n Groeiende bevolking sou egter meer ruimte nodig , en om hierin te voorsien, het Mussolini die Pontynse moerasse suidoos van [[Rome]] laat drooglê.
 
== Buitelandse politiek ==