Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

10 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
→‎Gebeure: Verbeter
* [[1509]] – [[Slag van Agnadello]]: In Noord-[[Italië]] oorwin [[Frankryk|Franse]] magte [[Venesië]]rs.
* [[1643]] – Vierjarige [[Lodewyk XIV van Frankryk|Lodewyk XIV]] word Koning van [[Frankryk]] ná die dood van sy vader, [[Lodewyk XIII van Frankryk|Lodewyk XIII]].
* [[1796]] - dieDie eerste inentings teen die [[pokke]] deur [[Edward Jenner]].
* [[1804]] – Die [[Lewis-en-Clark-ekspedisie]] vertrek vanaf Kamp Dubois en begin hulle historiese reis deur in die [[Missouri-rivier]] op te vaar.
* [[1870]] – Die eerste [[rugby]]wedstryd in [[Nieu-Seeland]] gespeel in [[Nelson, Nieu-Seeland|Nelson]] tussen [[Nelson College]] en die Nelson Rugby Football Klub.
104 546

wysigings