Verskil tussen weergawes van "14 Mei"

4 grepe verwyder ,  10 maande gelede
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[1935]] – [[Filippyne]] onderteken 'n onafhanklikheidsooreenkoms.
* [[1939]] – [[Lina Medina]] word die wêreld se jongste [[moeder]] in mediese geskiedenis op ’n ouderdom van 5 jaar.
* [[1940]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die [[Duitse Luftwaffe|Duitse Lugmag]] bombardeer die Nederlandse stede [[Rotterdam]], [[Strijen]] en [[Strijensas]].
* 1940 – Tweede Wêreldoorlog: [[Nederland]] gee oor aan [[Duitsland]].
* [[1948]] – [[David Ben-Gurion]] verklaar met die Israëliese onafhankelikheidsverklaring die onafhankelikheid van [[Israel]] en 'n voorlopige regering word gestig.
* [[1872]] – [[Elia Dalla Costa]], Italiaanse kardinaal-aartsbiskop van Florence († 1961)
* [[1873]] – [[Wilma Vermaat]], Nederlandse skrywer († 1967)
* [[1880]] – [[Wilhelm List]], Duitse veldmarschalkveldmaarskalk (†1971)
* [[1884]] – [[Claude Dornier]], Duitse vliegtuig-ontwerper († [[1969]])
* [[1886]] – [[Abraham Tuschinski]], Poolse bioskoop-eienaar († 1942)
* [[1893]] – [[Henk Ruijter]], Nederlandse politikus († 1946)
* [[1897]] – [[Sidney Bechet]], [[jazz]]musikant († [[1959]])
* [[1900]] – [[Johannes du Plessis Scholtz]], 'n Suid-Afrikaanse skrywer, taalhistorikus en kunsversamelaar († [[1990]]).
* [[1905]] – [[Jean Daniélou]], Franse kardinaal en teoloog († 1974)
* 1905 – [[Kunio Maekawa]], Japans architect († 1986)
* [[1925]] – [[Yuval Ne'eman]], Israeliese diplomaat, natuurkundige en politikus († 2006)
* [[1926]] – [[Marcel Dussault]], Franse fietsryer († 2014)
* [[1928]] – [[Madeleine van Biljon]], 'nSuid-Afrikaanse skryfster en joernalis († [[2010]]).
* 1928 – [[Frederik H. Kreuger]], Nederlandse elektrotegnikus, skrywer en biograaf († 2015)
* [[1931]] – [[Alvin Lucier]], komponis
75 893

wysigings