Verskil tussen weergawes van "Nicol Stassen"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Dr Nicol Stassen.jpg|duimnael|regs|190px|Dr. Nicol Stassen.]]
 
Dr. '''Nicol Stassen''' (gebore [[8 Junie]] [[1963]]) is 'n [[Afrikaanse skrywer]], navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die [[Universiteit van Pretoria]] en spesialiseer in die [[Dorslandtrek]] en die [[Angola-Boere]]. Hy verwerf 'n [[BA-graad|BA-talegraad]] in [[Afrikaans]], [[Russies]], en [[Duits]], 'n meestersgraad in [[chemiese ingenieurswese]], en 'n doktersgraaddoktorsgraad in [[geskiedenis]].
 
Stassen is die besturende direkteur van [[Protea Boekhuis]].
84 889

wysigings