Verskil tussen weergawes van "Oneindigheid"

19 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Oneindigheid''' ([[simbool]]: {{math|∞|size=150%}}) is ’n begrip wat iets sonder grense of iets groters as enige [[natuurlike getal]] beskryf. Dit staan teenoor [[eindigheid]], iets wat wel 'n einde of grense het.
 
[[Filosoof|Filosowe]] spekuleer al lank oor die aard van oneindigheid, soos [[Zenon van Elea]], wat baie [[paradoksZenon se paradokse|paradokse]]e voorgestel het wat op oneindigheid betrekking het.
 
[[Georg Cantor]] het aan die einde van die 19de eeu [[oneindige versameling]]s en [[Transfiniete getal|oneindige getalle]] voorgestel en studeer, en dit is nou ’n noodsaaklike deel van die grondbeginsels van [[wiskunde]].<ref>{{cite book