Verskil tussen weergawes van "Mogolryk"

386 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
+ Encyclopædia Britannica
(Taal)
k (+ Encyclopædia Britannica)
|v1 =Timoeriede
|vlag_v1 =
|v2 =Sultanaat van Delhi
|vlag_v2 =Delhi Sultanate Flag (catalan atlas).png
|v3 =Adil Shahi-dinastie
|vlag_v3 =
|v4 =Sultanaat van Bengaal
|vlag_v4 =
|v5 =Deccan-sultanate
|n3 =Brits-Indië
|vlag_n3 =British Raj Red Ensign.svg
|n4 =Staat van Hyderabad
|vlag_n4 =Asafia flag of Hyderabad State.png
|n5 =Koninkryk van Mysore
|vlag_n5 =Flag of Kingdom of Mysore.svg
|beeld_vlag =Flag of the Mughal Empire (triangular).svg
|nota=
}}
 
Die '''Mogolryk''' ([[Oerdoe]]: مغلیہ سلطنت‎سلطنت, ''Mug̱ẖliyah Salṭanat'';<ref name="Balfour">{{en}} {{cite book|last=Balfour|first=E.G.|title=Encyclopaedia Asiatica: Comprising Indian-subcontinent, Eastern and Southern Asia|year=1976|publisher=Cosmo Publications|isbn=978-81-7020-325-4|location=New Delhi|at=bl. 460, bl. 488, bl. 897}}</ref> [[Persies]]: گورکانیان‎گورکانیان, ''Gūrkāniyān'')<ref name="Thackston">{{en}} {{cite book|title=The Baburnama: Memoirs of Babur, Prince and Emperor|publisher=Modern Library|isbn=978-0-375-76137-9|author=Zahir ud-Din Mohammad|editor=Thackston, Wheeler M.|location=New York|page=xlvi|date=10 September 2002}}</ref> was 'n ryk wat deur die Persiese kultuur beïnvloed is<ref name="persianatemogul">{{en}} {{cite book|title=God and Logic in Islam: The Caliphate of Reason|author=John Walbridge|page=165|quote=Persianate Mogul Empire.}}</ref><ref>{{en}} {{cite book|title=Britain and the Persian Gulf: 1795–1880|author=John Barrett Kelly|page=473}}</ref> en oor groot dele van die [[Indiese subkontinent]] gestrek het. Dit is deur 'n dinastie van [[Mongoolse Ryk|Mongoolse en [[Tsjagatai-khanaat|Tsjagatai-Turkse]] oorsprong regeer.<ref name="Richards1995">{{en}} {{citation|last=Richards|first=John F.|title=The Mughal Empire|url=http://books.google.com/books?id=HHyVh29gy4QC|accessdate=13 Februarie 2015|year=1995|publisher=Cambridge University Press|isbn=978-0-521-56603-2|page=6}}</ref><ref name="Schimmel2004">{{en}} {{citation|last=Schimmel|first=Annemarie|title=The Empire of the Great Mughals: History, Art and Culture|url=http://books.google.com/books?id=N7sewQQzOHUC|accessdate=13 Februarie 2015|year=2004|publisher=Reaktion Books|isbn=978-1-86189-185-3|page=22}}</ref><ref name="Balabanlilar2012">{{en}} {{citation|last=Balabanlilar|first=Lisa|title=Imperial Identity in Mughal Empire: Memory and Dynastic Politics in Early Modern Central Asia|url=http://books.google.com/books?id=7PS6PrH3rtkC|accessdate=13 Februarie 2015|date=15 Januarie 2012|publisher=I.B.Tauris|isbn=978-1-84885-726-1|page=2}}</ref> Die Mogolryk het tussen 1526 en 1857 bestaan. Die hoofgrondgebied van die ryk was op die Noord-Indiese [[Indus]]-[[Ganges]]-vlakte rondom die stede [[Delhi]], [[Agra]] en [[Lahore]] geleë. Op die hoogtepunt van sy mag in die 17de eeu het die Mogolryk byna die hele subkontinent en dele van die hedendaagse [[Afghanistan]] beheer. Op 3,2 miljoen vierkante kilometer het tussen 100 en 150 miljoen mense geleef.
 
[[Lêer:Taj Mahal, Agra, India.jpg|duimnael|links|Die [[Taj Mahal]], opgerig tussen 1632 en 1653 onder Mogolkeiser Shah Jahan, is die bekendste baken van die Mogolryk se [[argitektuur]].]]
[[Lêer:India in 1700 Joppen.jpg|duimnael|links|210px|Die Mogolryk het op sy hoogtepunt omstreeks 1700 van [[Afghanistan]] tot Suid-[[Indië]] gestrek.]]
Die '''Mogolryk''' ([[Oerdoe]]: مغلیہ سلطنت‎, ''Mug̱ẖliyah Salṭanat'';<ref name="Balfour">{{en}} {{cite book|last=Balfour|first=E.G.|title=Encyclopaedia Asiatica: Comprising Indian-subcontinent, Eastern and Southern Asia|year=1976|publisher=Cosmo Publications|isbn=978-81-7020-325-4|location=New Delhi|at=bl. 460, bl. 488, bl. 897}}</ref> [[Persies]]: گورکانیان‎, ''Gūrkāniyān'')<ref name="Thackston">{{en}} {{cite book|title=The Baburnama: Memoirs of Babur, Prince and Emperor|publisher=Modern Library|isbn=978-0-375-76137-9|author=Zahir ud-Din Mohammad|editor=Thackston, Wheeler M.|location=New York|page=xlvi|date=10 September 2002}}</ref> was 'n ryk wat deur die Persiese kultuur beïnvloed is<ref name="persianatemogul">{{en}} {{cite book|title=God and Logic in Islam: The Caliphate of Reason|author=John Walbridge|page=165|quote=Persianate Mogul Empire.}}</ref><ref>{{en}} {{cite book|title=Britain and the Persian Gulf: 1795–1880|author=John Barrett Kelly|page=473}}</ref> en oor groot dele van die [[Indiese subkontinent]] gestrek het. Dit is deur 'n dinastie van Mongoolse en [[Tsjagatai-khanaat|Tsjagatai-Turkse]] oorsprong regeer.<ref name="Richards1995">{{en}} {{citation|last=Richards|first=John F.|title=The Mughal Empire|url=http://books.google.com/books?id=HHyVh29gy4QC|accessdate=13 Februarie 2015|year=1995|publisher=Cambridge University Press|isbn=978-0-521-56603-2|page=6}}</ref><ref name="Schimmel2004">{{en}} {{citation|last=Schimmel|first=Annemarie|title=The Empire of the Great Mughals: History, Art and Culture|url=http://books.google.com/books?id=N7sewQQzOHUC|accessdate=13 Februarie 2015|year=2004|publisher=Reaktion Books|isbn=978-1-86189-185-3|page=22}}</ref><ref name="Balabanlilar2012">{{en}} {{citation|last=Balabanlilar|first=Lisa|title=Imperial Identity in Mughal Empire: Memory and Dynastic Politics in Early Modern Central Asia|url=http://books.google.com/books?id=7PS6PrH3rtkC|accessdate=13 Februarie 2015|date=15 Januarie 2012|publisher=I.B.Tauris|isbn=978-1-84885-726-1|page=2}}</ref> Die Mogolryk het tussen 1526 en 1857 bestaan. Die hoofgrondgebied van die ryk was op die Noord-Indiese [[Indus]]-[[Ganges]]-vlakte rondom die stede [[Delhi]], [[Agra]] en [[Lahore]] geleë. Op die hoogtepunt van sy mag in die 17de eeu het die Mogolryk byna die hele subkontinent en dele van die hedendaagse [[Afghanistan]] beheer. Op 3,2 miljoen vierkante kilometer het tussen 100 en 150 miljoen mense geleef.
 
Die heerser is grootmogol of Mogolkeiser genoem. In die staats- en hoftaal, Persies, wat die oorspronklike [[moedertaal]] van die Mogols – Tsjagatais, 'n [[Turkse tale|Oos-Turkse taal]] – vervang het, lui die heerserstitel پادشاه ''pādšāh''. Dit is hoër as die koninklike titel [[sjah]] en met 'n [[keiser]] vergelykbaar.
 
Die eerste grootmogol, Baboer (1526–1530), 'n vors van [[Sentraal-Asië|Sentraal-Asiatiese]] oorsprong van die [[Timoeriede]]-dinastie,<ref>{{de}} Annemarie Schimmel: ''Im Reich der Großmuguln. Geschichte, Kunst, Kultur.'' Verlag C. H. Beck, München 2000, ISBN 3-406-46486-6, bl. 7</ref> het vanuit die gebied van die huidige lande Afghanistan en [[Oesbekistan]] die Sultanaat van Delhi verower. [[Akbar die Grote]] (1556–1605) word as die belangrikste Mogol-heerser beskou. Hy het die ryk militaristies, polities en ekonomies gevestig. Onder [[Aurangzeb]] (1658–1707) het die Mogolryk sy grootste uitbreiding beleef. Sy territoriale uitbreiding het hom egter finansieel en militêr geknou, waardeur die ryk in die loop van die 18de eeu tot 'n plaaslike mag binne Indië se politiese struktuur gekrimp het. Verskeie swaar militêre nederlae teen die Marathi, [[Perse]] en Afghane, asook die intensifisering van godsdienstige botsings in die binneland tussen die [[Moslem]]se "regerende kaste" en die onderworpe meerderheid van die bevolking van landelike [[Hindoeïsme|Hindoes]], het verder sy ondergang verhaas. Ná die Indiese opstand van 1857 is Bahadur Shah II, die laaste grootmogol van Delhi, in 1858 deur die Britte veroordeel, van die troon gesit en na [[Mianmar|Birma]] verban. Die gebied het vervolgens deel geword van [[Brits-Indië]].
 
Vir die nageslag het ryke bewyse van 'n [[argitektuur]], [[skilderkuns]] en [[poësie]] wat deur Persiese en Indiese kunstenaars geïnspireer is, bewaar gebly.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|23}}
{{Commons-kategorie inlyn|Mughal Empire}}
 
{{Verwysings|2}}
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie-kategorie inlyn|Mughal Empire|Mogolryk}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Mughal-dynasty|title=Mughal dynasty|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=21 Mei 2019}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/India/The-Mughal-Empire-1526-1761|title=The Mughal Empire, 1526–1761|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=21 Mei 2019}}
 
{{Normdata}}