Verskil tussen weergawes van "Paddastoel"

22 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuut geskep)
 
k
[[Lêer:Pantherpilz Amanita pantherina (cropped).jpg|duimnael|350x350px|Die giftige ''Amanita Pantherina'' het, soos die ander ''Amanita''-spesies, wit vratjies op die hoed en 'n beurs rondom die steel. ]]
'n ''Paddastoele'Paddastoel''' (of '''sampioen''') is die vrugliggame van sekere [[fungi]] met 'n groot oppervlakte aan die binnekant waarop spore gedra word. Wanneer hierdie spore vrygestel word, [[ontkiem]] hulle en vorm 'n netwerk ondergrondse drade, die miselium. Nuwe vrugliggame ontstaan dan gewoonlik in die reënseisoen uit hierdie [[miselium]].
 
Paddastoele het, soos alle ander fungi, geen [[chlorofil]] nie en moet hulle voedingstowwe gevolglik uit dooie of lewende organiese materiaal verkry. Die wat hulle voedingstowwe so verkry, speel 'n belangrike rol in die [[stofkringloop]], omdat die dooie plant- en dieremateriaal afgebreek en die [[Mineraal|minerale]] voedingstowwe daarin vrygestel word, sodat dit weer deur plante opgeneem kan word. 'n Groot aantal paddastoelspesies is reeds ontdek en nuwe spesies word steeds ontdek.
23 999

wysigings