Verskil tussen weergawes van "Vlag van Meksiko"

144 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
+ Encyclopædia Britannica
(Bygewerk)
k (+ Encyclopædia Britannica)
=== Kleure ===
[[Lêer:- panoramio - Fanta.Rostislav (5).jpg|duimnael|Wapperende vlag van Meksiko.]]
Die ''Secretaría de Gobernación'' adviseer die presiese kleurkodering volgens die onderstaande tabel.<ref>{{en}} {{cite web|last=Gabino Villascán|first=Juan Manuel|title=Mexico|url=http://fotw.fivestarflags.com/mx.html|publisher=Flags of the World|accessdate=2422 MaartMei 2019}}</ref> Die Pantone-kleure wat hieronder gelys word, is deur die Londense Organiserende Komitee van die Olimpiese en Paralimpiese Spele in sy "Vlaghandleiding" uitgereik,<ref>{{en}} {{cite book|title=Flags and Anthems Manual London 2012|year=2012|publisher=London Organising Committee of the Olympic Games and Paralympic Games Limited|page=91}}</ref> terwyl die Vlaghandleiding van die [[Olimpiese Somerspele 2008]] in [[Beijing]] ander Pantone voorgestel het.<ref>{{en}} {{cite web|last=Gabino Villascán|first=Juan Manuel|title=Mexico|url=https://fotw.info/flags/mx.html|publisher=Flags of the World|accessdate=2422 MaartMei 2019}}</ref>
{| style="align:center;" class="wikitable"
|-
! width=100|Kleurskema
! colspan=2 width=100|Groen
 
=== Die vlag van 1934 ===
Die Meksikaanse vlag van 1934 was die laaste wat formeel gegeld het as die vlag van 1823. Ook by hierdie vlag het die wapen in die wit baan (’n ontwerp van [[Jorge Enciso]]) al baie herinner aan die huidige wapen. Die vlag was in gebruik sedert 5 Februarie 1934 en sou tot met die aanvaarding van die huidige vlag in 1968 die amptelike vlag van Meksiko wees met ’n hoogte-breedteverhouding van 2:3.<ref name="FOTW-Mexico1934">{{en}} Flags of the World (2004): [https://www.crwflags.com/fotw/flags/mx_1934.html Mexico – 1823-National flag “official” variant used in 1934–1968], URL besoek op 2422 MaartMei 2019.</ref>
 
=== Aanvaarding van die huidige vlag ===
 
=== Wetlike artikels ===
* In Artikel 3 van die Wet op die Nasionale Vlag, Wapen en Lied (''Ley sobre el Escudo, la Bandera y el Himno Nacionales'') beskryf ook dat die nasionale vlag versier kan word met ’n spesiale das genaamd ’n ''corbata'' (halsdoek). Die ''corbata'' bestaan uit ’n strik, twee linte van verskillende lengte en beide linte het ’n goue tossel aan die punt. Die ''corbata'' word bo op die vlag geplaas op die punt waar die draaistel is, en die kleure van die ''corbata'' moet dieselfde wees as die kleure van die nasionale vlag. Organisasies en politieke partye kan hul eie ''corbatas'' aanvaar, soos die Meksikaanse Nasionale Aksieparty (PAN), wat ’n wit ''corbata'' met blou tossels gebruik.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.voltairenet.org/IMG/jpg/es-mena175.jpg |title=Photo of the PAN flag with the corbata |date= |accessdate=2422 MaartMei 2019}}</ref>
* In Artikel 3 van die Vlagwet word geen amptelike simboliek vir die kleure weergegee nie wat tot gevolg het dat dit enigiets kan aanneem. Ander groepe het die nasionale kleure gebruik as deel van hul logo’s of simbole. Die Institusionele Rewolusionêre Party (PRI) (’n politieke party) het die nasionale kleure as deel van hul kleure aanvaar. ’n Ander politieke party, die Party van die Demokratiese Rewolusie (PRD) het ook die nasionale kleure as deel van hul logo gebruik maar het dit in die 1990’s verander na kontroversie oor onpartydigheid. Die PRI het egter die kleure behou.<ref>{{en}} [http://www.csmonitor.com/cgi-bin/durableRedirect.pl?/durable/1998/04/09/f-p9s1.htm article] on the PRI logo controversy</ref> Verskeie deelstate van Meksiko, soos Querétaro en Hidalgo het hulle elemente in die nasionale vlag geïnkorporeer of selfs die volle nasionale vlag opgeneem in hul wapenskilde.
 
Die beeld van die vlag word deur die wet beskerm. ’n Spesiale permit is nodig om die beeld af te beeld. In Februarie 2010 het MTV Meksiko ’n episode van die tekenprent [[South Park]] gekanselleer omdat daar blykbaar nie ’n permit was om die beeld te gebruik nie.
 
In 2008 is die Meksikaanse popsanger [[Paulina Rubio]] beboet nadat sy kaal geposeer het vir ’n Spaanse tydskrif met ’n Meksikaanse vlag oor haar gedrapeer.<ref>{{en}} {{cite news |last = Miglierini |first = Julian |title = MTV under fire as it pulls South Park episode in Mexico |newspaper = BBC News |publisher = BBC |date = 10 Februarie 2010 |url = http://news.bbc.co.uk/2/hi/americas/8507514.stm |accessdate = 2422 MaartMei 2019 }}</ref>
 
== Monumentale vlae ==
* {{es}} [http://www.periodistasenlinea.org/modules.php?op=modload&name=News&file=article&sid=7198 Kort geskiedenis van die vlag van Meksiko]
* {{es}} [http://www.ordenjuridico.gob.mx/Documentos/Federal/wo13243.doc Wet op die kenmerke en gebruik van die Meksikaanse vlag en nasionale embleem]
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/flag-of-Mexico|title=Flag of Mexico|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=22 Mei 2019}}
 
{{NAmerikavlae}}