Verskil tussen weergawes van "Silikaat"

8 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Skakels
(Skakels)
 
}}
 
'n '''Silikaat''' is in die [[chemie]] eintlik 'n [[sout (chemiese stof)|sout]] wat die [[tetraëder|tetraëdriese]] komplekse [[ioon]] SiO<sub>4</sub><sup>4-</sup> bevat ('n '''ortosilikaat'''), maar die naam silikaat word gebruik vir die volle klas verbindings wat uit tetraëdriese SiO<sub>4</sub>-eenhede opgebou is. Die ortosilikaatioon is die suurres van [[kieselsuur|ortokieselsuur]] H<sub>4</sub>SiO<sub>4</sub>, wat 'n baie swak suur met amfotere eienskappe is. Dit word daarom dikwels ook as die [[basis]] Si(OH)<sub>4</sub> geskryf.
 
Baie [[Silikaatminerale|silikate]] word in die natuur as minerale gevind, maar hulle kan ook chemies in die laboratorium vervaardig word. Die mineralogiese name is nie dieselfde as die chemiese name nie.
30 831

wysigings