Verskil tussen weergawes van "Volwassene"

1 196 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Die naamwoord '''volwassene''' verwys na enige volgroeide organisme, alhoewel meestal na <ref>[[HAT]], sien volwasse en volwassene.</ref>nnnouderdomme s van diereld sien die individu op daardie ouderdom steeds as 'n tiener. Die mees algemene ouderdom is 18. 'n Paar uitsonderings is:
 
:16: Skotland
:17: Indonesië
:19: Suid-Korea
:20: Japan
 
Op hierdie bepaalde ouderdom verloor die nuwe volwassene se ouers die ouerlike regte en verantwoordelikhede rondom die persoon se versorging. Die nuwe volwassene beskik byvoorbeeld nou oor die reg om in die huwelik te tree, om te kan stem, om 'n voltydse werk te mag bekom, om vuurwapens aan te skaf (in lande waar dit wettig is), om te mag motorbestuur, om te rook en alkohol te drink, om seks te hê, om te dobbel, om 'n prostituut te wees (in lande waar dit wettig is om dit te doen), en as pornografiese model of akteur op te tree. 'n Volwassene verkry ook die reg van toegang na feitlik alle gebeurlikhede of plekke, in teenstelling met 'n minderjarige wat weerhou kan word van toegang óf omdat toegang gevaarlik kan wees vir die jong individu, óf omdat die minderjaride kan veroorsaak (byvoorbeeld by 'n uitstalling van hoogs-breekbare items).
 
== Eienskappe van 'n volwassene ==
Daar is sekere gedragskwaliteite benewens fisiese voorkoms wat volwassenheid simboliseer in die meeste kulture. Hierdie volwassenheid van karakter behels onder andere:
Anonieme gebruiker