Stephanus Postma: Verskil tussen weergawes

58 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
== Gesinslewe ==
 
Stephanus Postma is in 1888 getroud met Johanna Jacoba Hendrika Slijkhuis, dogter van die Nederlandse immigrante Gerrit Lijkhuis en sy vrou, Hendrika Otterloo. Uit die huwelik is sewe kinders gebore, onder wie die bekend skryfsters [[Rikie Postma]] (1889) en [[Hilda Postma]] (1895), en Ammi Postma (1901), professor in die klassieke tale aan die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Nog 'n dogter, Stella, is op [[21 Mei]] [[1952]] oorlede. Ná sy dood is sy getroud met die joernalis [[Johannes Rabie|J.S.M. Rabie]].
 
== Sien ook ==
85 944

wysigings